Skip to main content

Hulpbronne vir personeel

Higher Degrees and Research Committee

Oorsig van die KHGN

Ons streef navorsing na wat plaaslik relevant en intellektueel voortreflik is, en wat internasionaal erken word. Ons wil nagraadse navorsing moontlik maak wat eties bewus is en ’n oorspronklike bydrae tot die Lettere en Sosiale Wetenskappe maak.​

In hierdie visie geniet navorsing, saam met die ander strategiese doelwitte van die Universiteit, ’n hoë aansien. Navorsing speel op vier strategiese gebiede ’n belangrike rol in die institusionele fokus, naamlik (i) die uitbreiding van ons kennisbasis, (ii) die bevordering van studentesukses, (iii) die bevordering van diversiteit en (iv) die strewe na sistematiese volhoubaarheid.​


Dokumentestoor vir hoërgraadstudente en studieleiers​


KHGN-lede

​SAMESTELLING VAN KHGN

Voorsitters | Chairs Dekaanskantoor | Deanery Waarnemend | ObserversKunste | Lettere Tale | Tale 

Sosiale Wetenskappe

| Social Sciences

Dr Karolien Perold-BullProf. Vasti Roodt

Ms Nosivizwe Mpukane

(BASC)

Dr Mareli PretoriusProf. Ilse FeinauerDr Lloyd Hill
Dr Dawid de VilliersProf Stella Viljoen

Dr Candice Steele

(Graduate School)

Dr. Ernst van der WalDr Tilla SlabbertProf. Lou-Marie Kruger

Ms Bernia Drake

(HDRC administration)

 

Ms Cheryl Richardson

(Registrar’s division)

Dr Stephanie VosMs Kate HuddlestoneProf. Pieter Fourie
  

    
Ms Thukela Bekwa

(Postgraduate Examinations Office)

  Prof. Ashraf Kagee
     Dr Suzanne Grenfell
     Dr Sishuwa Sishuwa