8256 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks
As senior assistent in die posafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US), sien Ricardo Isaacks toe dat duisende inkomende en uitgaande briewe, posstukke en belangrike dokumente hulle bestemming bereik. Met byna 27 jaar diens aan die US...
Besluit oor uitstel van eksamens
Eksamenuitstelbesluit het gevolg op versoek van verenigde studenteleierskapstrukture en is deur fakulteite ondersteun Die besluit deur die Universiteit Stellenbosch (US) om eksamens met 'n week uit te stel, het gevolg op 'n ongekende...
US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid
Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20 Mei 2022 gehou is – getuig van die US se toewyding om die navorsingskundigheid van...
Nasionale Kinderdag: Bevordering van kinderregte belangrik
Nasionale Kinderdag word jaarliks op die eerste Saterdag van November (op 4 November in 2023) gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones (Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap)...
Uitwerking van pandemie op skole kommerwekkend
Weens die pandemie was Suid-Afrikaanse skoolkinders die afgelope twee kalenderjare minstens driekwart van ʼn skooljaar nie op skool nie. Dit het ʼn groot uitwerking gehad op hoeveel hulle kon leer en het kinders in verskillende omstandighede...
Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA
'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die Universiteit Stellenbosch die gesogte Junior Captain Scott-gedenkmedalje besorg. Hierdie...
Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Alle spesies baat by ʼn gesonde biodiversiteit
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit is op Sondag 22 Mei gevier. In meningsartikels vir die media, skryf prof Michael Samways en PhD-student Ancois de Villiers van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie oor hoe...
US blink uit op TIME 100-lys vir 2022
In 'n historiese prestasie verskyn nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) – prof Tulio de Oliveira en dr Sikhulile Moyo – op vanjaar se TIME 100-lys van die invloedrykste mense ter wêreld. Dié...
Unesco-leerstoel aan US-navorsers toegeken
Die Unesco-leerstoel in Komplekse Sisteme en ʼn Transformerende Afrika-toekoms is toegeken aan twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) – mede-professor Rika Preiser en Tanja Hichert – wat altwee aan die Sentrum vir...
'n Dag in die lewe van: Melany le Roux
Melany le Roux is die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurder van Sekuriteitstelsels en Intelligensie by Kampussekuriteit. Sy en haar span werk onverpoosd om die kampusgemeenskap met enige sekuriteitsverwante sake te ondersteun...