8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste
Die onverbiddelike las van trauma-gevalle – fisiese beserings wat onmiddellike mediese sorg verg – “wurg" die gesondheidsorgstelsel se vermoë om basiese gesondheidsbehoeftes by te hou, insluitende sorg vir chroniese siektes, moeder- en...
Kayamandi in 'n happie
Hierdie storie is in T endani Tshauambea se eie woorde vertel. Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en uittredende kluster-sameroeper, 'n voedsel-ervaring in Kayamandi gereël vir 'n...
Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie-handelsmerk, Plakkie, vervaardig. Die opbrengs uit verkope van die nuwe skoen, by...
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV
Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal op Saterdag 18 September en Sondag 19 September 2022 om 14:00 en 18:00. Kaartjies...
Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie
Wêrelddag vir Selfdoodvoorkoming is op Saterdag 10 September gehou. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad / Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing ) dat praat...
Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag
Al hoe meer onderwysers en onderwysstudente benut die aanlyn platform TeacherCalm om hulle welstand as opvoeders te ondersteun. Personeellede en studente van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het dié platform...
KI in gesondheidsorg moet menslike welstand en veiligheid bevorder
Ons weet daar is ʼn rol vir kunsmatige intelligensie (KI) in openbare gesondheidskrisisse en in noodsituasies. Ons moet die sleutelkwessies oorweeg, die nodige regsraamwerke ontwikkel en seker maak daar is voldoende interaksie met die...
Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief
Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel, in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse aan studente te inkorporeer, te bied. Ten einde professionele leer verder as bloot...
Universiteit van Stellenbosch is mede-gasheer vir Internasionale Kommunikasie in Afrika-konferensie
Die Departement Joernalistiek het onlangs saam met die Universiteit van Kaapstad die Internasionale Kommunikasie Vereniging (International Communication Association) se streekskonferensie in Afrika georganiseer. Prof Herman Wasserman van...
Prof Ben Loos wil behandeling van Alzheimer se siekte, kanker help verbeter
Prof Ben Loos van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Oor die rol van outofagie en seldoodbeheer in neurodegenerasie en gliome', gelewer. Hy het met...