8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Gesondheidsministerie loof prof Tulio de Oliveira
Die Suid-Afrikaanse ministerie van gesondheid het een van die Universiteit Stellenbosch se wêreldbekende bioinformatika-wetenskaplikes, prof Tulio de Oliveira, gelukgewens met sy volgehoue erkenning en hom geloof vir sy uitstekende...
Dankie!
"Ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap het weereens gewys dat ons 'n wêreldwye Matie-gemeenskap is wat omgee, en almal is bereid om daardie ekstra myl vir ons studente te loop. Baie dankie aan elke personeellid, aan ons alumni, die...
Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika
Nobel in Afrika is 'n inisiatief van Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en word onder die beskerming van die Nobelstigting en die Koninklike Sweedse...
EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word
Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Stan du Plessis, 'n voormalige dekaan van dieselfde Fakulteit en nou uitvoerende bedryfshoof van US, is tussen...
Geraldine ensuring the highest standards for our residences
Geraldine Minnaar is the manager of residence services at SUNCOM and Innovus. She started working in 2012 as a residence service coordinator at Stellenbosch University and was appointed in the demanding position of manager of residence...
MGD voltooi fokusgroep-verbintenisse ter voorbereiding van beoogde inlywing by die US
Die 58-jarige nie-regeringsorganisasie (NRO) Matie Gemeenskapsdiens, sluit tans 'n aantal fokusgroep-verbintenisse met verskeie belanghebbendes af in aanloop tot sy beoogde inlywing by die Universiteit Stellenbosch (US) tydens MGD se...
Vier-dag-werkweek nie ’n ‘wonderoplossing’ nie
Sal 'n vier-dag-werkweek 'n treffer wees in Suid-Afrika? Dít was die vraag wat prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosse Bestuurskool, by 'n onlangse Stellenbosch Forum-lesing van nader bekyk het. Die lesing, die agtste en laaste in...
Student se onderneming bestem vir internasionale blootstelling
Gafsa Adam, 'n finalejaarstudent in Volhoubare Ontwikkeling, het vroeë sukses as entrepreneur behaal nadat haar juweliersonderneming gekies is om op die Amerikaanse aanlyn markplek ShopConsciously te verskyn, waar dit aan internasionale...
Prof Jonathan Jansen: 'n aktivis vir uitnemendheid
Nie baie A1-geëvalueerde akademici kan onder hul uitsette en aanhalings lys dat hul twiets ter ondersteuning van Springbok-rugby in koerante aangehaal is nie. Maar so is die aard en openbare aanhang van prof Jonathan Jansen, buitengewone...
Kan SA-universiteite broeikaste ‘tot voordeel van die samelewing’ wees?
Hoe kan universiteite in Suid-Afrika ʼn groter rol speel in die ontwikkeling van die samelewing? Dít is die kwessie wat prof Aslam Fataar (Departement Opvoedingsbeleidstudie / Transformasiekantoor) in ʼn onlangse meningsartikel vir University...