8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'Missie verwesenlik' – Portefeuljekomitee
Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding het sy oorsigbesoek aan die Universiteit Stellenbosch (US) Woensdagoggend (16 Maart 2016) as ʼn sukses bestempel. "Missie verwesenlik. Ons het hierheen gekom vir inligting...
Fakulteit AgriWetenskappe spog met 'n rekordgetal PhD's
'n Rekord-oes van 37 studente het in die afgelope akademiese jaar hul doktorsgrade danksy studies in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. In die proses het hulle deur hul navorsing bygedra tot die...
Daniel Kahneman deur Universiteit Stellenbosch vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (17 Maart 2016) 'n eredoktorsgraad aan die bekroonde sielkundige en Nobel-pryswenner, Prof Daniel Kahneman, toegeken. Prof Kahneman het die graad in absentia ontvang. Dr Koot Kotze, ontvanger...
Raad stel kommissaris aan om taalimplementering by US te ondersoek
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n eenmankommissie van ondersoek aangestel om ondersoek in te stel na die onlangse proses ten opsigte van taalimplementering en om bevindings te maak of afwykings van die aanvaarde Beleid...
Brief aan kaartjiehouers
Maties Rugby heg groot waarde aan die ondersteuning wat hulle ontvang van kaartjiehouers, studente, personeel en die gemeenskap. Aangesien die res van die Varsity Cup-uitspeelrondes nie by die Coetzenburg-stadion sal plaasvind nie, en...
Grondslag vir die lewe word in eerste 1000 dae gelê
ʼn Kind se fisiese, intellektuele en emosionele ontwikkeling vind die vinnigste plaas in die eerste duisend dae van sy of haar lewe. Gedurende hierdie tydperk, wat strek van die begin van swangerskap tot en met elke kind se tweede...
Akademiese Jaardag
Akademiese Jaardag
Opsommings
Opsommings
Program
Programme
Navorsing van USB se Top MBA-student onthul ADHD onder volwassenes 'n 'chroniese siekte'
Meer as 'n miljoen Suid-Afrikaners tussen die ouderdomme van 20 en 50 word geraak deur volwasse aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD), sê dr. Renata Schoeman, 'n psigiater en die top MBA-student vir 2015 aan die Universiteit...