8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Rekordgetal Maties kry vandeesweek graad
Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die meeste kwalifikasies ooit toegeken, 7 857, insluitend die meeste doktorsgrade, 266...
US vereer briljante wiskundige en uitsonderlike navorser
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan prof. Helmut Prodinger, een van Suid-Afrika en die wêreld se voorste navorsers in kombinatorika, vereer met 'n Kanselierstoekenning by een van die Maart 2016 gradeplegtighede. By dieselfde seremonie...
Rektor vereer Top-100 voederskole
Op Saterdag, 12 Maart 2016, het die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies gasheer gespeel tot die Wes-Kaapse skoolhoofde van die Top-100 voederskole vir 'n ontbyt by STIAS. Die oggend het geleentheid skep vir die Universiteit om die...
Uistalling van artefakte wat die vroeë geskiendenis van Stellenbosch uitbeeld.
Die jong vakgebied van Historiese Argeologie het op Stellenbosch begin in 1976 waar die Drostdy (lees Teologiese Kweekskool) 'n uiters belangrike rol beklee. Kulturele artefakte, wat wêreldwyd versprei is vanaf die Verre Ooste asook...
SA swemhelde neem deel aan Swem Grand Prix by Coetzenburg
Met die Olimpiese Spele wat om die draai is, gaan Suid-Afrika se swemhelde, Chad le Clos en Cameron van der Burgh, die Swem Grand Prix wat tussen 26-28 Februarie by Coetzenburg gehou word, as voorbereiding gebruik vir die SA Nasionale...
Wen ʼn Tablet tydens US Opedag
Oor minder as twee weke gaan sowat 8 000 tot 10 000 Graad 11/12 leerders, hul ouers en onderwysers stroom na Stellenbosch en Tygerberg-kampus vir die jaarlikse Opedag wat plaasvind op 27 Februarie vanaf 8h30 tot 16h00. Om jou opgewonde te...
Afrika-boere in die digitale era: US landbou-ekonoom, Bill Gates dra by tot spesiale uitgawe
In 'n spesiale uitgawe van die internasionale tydskrif Foreign Affairs word die naam van die Universiteit Stellenbosch landbou-ekonoom Lulama Traub gelys saam met dié van Microsoft-stigter Bill Gates en die voormalige hoof van die Verenigde...
Onafhanklike kommissaris gaan Heemstede-voorval ondersoek
Verklaring deur prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn onafhanklike kommissaris aanstel om die instelling se hantering van die gebeure by die Heemstede vrouekoshuis na ʼn beweerde “blackface”...
Nuwe Sentrum 'n toonbeeld van samewerking
Die nuwe Stellenbosch Technology Centre - Laboratory for Advanced Manufacturing (STC-LAM) is 'n toonbeeld van samewerking en vennootskap. Die Sentrum, wat 26 Januarie 2016 ingewy is, is gesetel in die Departement Bedryfsingenieurswese...
US Grondkunde nagraadsestudente blink uit by Gesamentlike Kongres 2016
Die Departement Grondkunde (US) se nagraadse studente en navorsers het uitstekend op die onlangse Grondkundevereniging van Suid-Afrika (GVSA) se Gesamentlike Kongres gevaar wat op Bloemfontein in Januarie 18-20, 2016 gehou is. Mnr Luan le...