8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Groot studie teiken prostaatkanker in mans van Afrika
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n span internasionale wetenskaplikes wat die grootste studie tot nog toe onderneem om die genetiese oorsake van prostaatkanker (KaP) in mans van Afrika te ondersoek. "Buiten...
Maties Waterpolo-klub gaan van krag tot krag
Die Maties Waterpolo-klub beleef ’n bloeitydperk ná hulle die WP Waterpolo-liga gewen het en vyf van hul lede ingesluit is by Suid-Afrika se waterpolospan wat onlangs in Trieste, Italië, aan die kwalifiseringstoernooi vir die Olimpiese...
Hibriede Modules in Grieks en Hebreeus
Hybrid modules in biblical Greek and Hebrew for non-residential postgraduate students
Mr Marcus Joubert
Marcus Joubert is a lecturer specialising in Hebrew Language and Literature
“Wat is verkragtingskultuur?” en ander vrae
Verkragting en verkragtingskultuur was die afgelope weke wyd in die media berig. In die lig hiervan het Universiteit Stellenbosch talle navrae ontvang. Hierdie het ons in staat gestel om 'n lys van vrae en antwoorde saam te stel (oor...
Dr Renate van Dijk-Coombes
Renate van Dijk-Coombes is a lecturer specialising in ancient western Asian material culture and iconography
Bietjie troos ná Matie-harte breek
Ná 'n uitstekende Varsitybeker-seisoen is FNB Maties se kaptein, Beyers de Villiers, aangewys as die voorspeler van die 2016 Varsitybeker-toernooi, terwyl Maties se heelagter, Craig Barry, as die agterspeler van die toernooi aangewys is...
Me Amy Daniels
Amy Daniels is 'n lektor in latyn
Dr Samantha Masters
Lektor in antieke kunst en materiaale kultuur
Hoe om SA van rommelstatus te red
In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by Stellenbosch Universiteit, prof Stan du Plessis; en die raadgewende politieke ontleder...