Breadcrumb
Mr Marcus Joubert
Lektor

MA (Bybelse Hebreeus), Stellenbosch Universiteit
BAHons (Bybelse Hebreeus), Stellenbosch Universiteit
Kantoor: Letterkunde 349
E-pos: [email protected]
Document
curriculum-vitae.pdf
(222.52 KB)
Curriculum vitae
Spesialisasiegebiede
- Bybelse Hebreeuse en Aramese Taal en Letterkunde
- Konseptuele wêreld van die Hebreeuse Bybel
- Kognitiewe semantiek en Bybelse Hebreeus
- Literêre analise van Bybeltekste
- Bybelvertaling
Kursusse aangebied in 2024
- Bybelse Hebreeus 178 (Grammatika)
- Bybelse Hebreeus 314 (Inleiding tot Aramees)
- Bybelse Hebreeus 344 (Gevorderde Aramees)
Huidige Navorsingsprojekte
- PhD-projek: Die konsep van lofprysing in die Hebreeuse Bybel. 'n Studie in die metodologie van onomasiologiese profielkonstruksie
Toekennings
- Universiteit Stellenbosch Toekenning vir Eerstejaar Onderriguitnemendheid (2023)
- Universiteit Stellenbosch Toekenning vir Eerstejaar Onderriguitnemendheid (2024)
- Navorsingsbeurs van die Duitse Akademiese Uitruildiens (DAAD), Humboldt Universiteit van Berlyn (2024-2025).