
Ministers Nzimande en Nhleko ontmoet om situasie op SA kampusse te bespreek.
04 Maart 2016
Die minister van hoër onderwys en opleiding, Dr Blade Nzimande, en sy eweknie in die polisie, Nkosinathi Nhleko, het Maandag met leierskap van die SAPS by die Universiteit van die Witwatersrand vergader oor die dringende behoefte om wet en orde by alle hoër onderwys instellings in die land te herstel.
Lees die volledige verklaring hier (slegs in Engels beskikbaar).