7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Plantweefselkultuurwerkswinkels stel hoërskoolleerders aan Instituut vir Plantbiotegnologie bekend
Gedurende Julie en Augustus het die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) vir 60 hoërskoolleerders van onderskeidelik Hoërskool Kayamandi en Hoërskool Soneike werkswinkels oor plantweefselkultuur aangebied. Hierdie demonstrasies maak deel...
Stellenbosch University
FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees
Hierdie artikel is ʼn eerstehandse verslag van FGGW-studente se ervaring by die Greenpop Reforest Fest 2022. ʼn Paar weke gelede het ʼn groep van tien Tygermaties met groen vingers ʼn minibus propvol gepak met kampgereedskap en afgesit na die...
Stellenbosch University
Trek ’n vuurhoutjie – ter wille van navorsing
“Sinvolle verwoesting” is hoe dr. Richard Walls die navorsing beskryf waarby hy betrokke is as hoof van die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir brandnavorsing. Dit sluit in die afbrand van plakkershutte ter waarde van sowat R4,3...
Maties Sport
Maties-roeier ontvang nasionale kleure vir kusroei
In ’n trotse oomblik vir Maties Sport het Isabella Bruce, ’n BA-studente-atleet in haar derde jaar en ’n verteenwoordiger van die Maties-roeiklub by die Universiteit Stellenbosch (US), verlede maand haar nasionale kleure in kusroei ontvang...
Stellenbosch University
Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog
Navorsers het ʼn geen wat wingerdstokplante se reaksie op siektes beïnvloed “afgeskakel”. Plante minder kwesbaar vir donsskimmel; waterhouvermoë verbeter. Eerste keer dat DNS van stokkerige gewas in Afrika suksesvol aangepas is.
Faculty of Engineering
Mededingende assessering versterk kommunikasievaardighede van eerstejaar-ingenieurstudente
Eerstejaar-ingenieurstudente het hul ICC113-module (Interkulturele Kommunikasie) afgesluit met ’n plakkaataanbieding in konferensiestyl, gekombineer met ’n gesimuleerde beleggingsaktiwiteit. Die formaat het ’n outentieke en interaktiewe...
Stellenbosch University
Hidden Years-musiekargief: Ontdek ’n musiekskat by die US op Erfenisdag
Erfenisdag, wat jaarliks op 24 September gevier word, is die ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners om hulle te verheug in en herinneringe op te haal oor ons land se ryk kulturele erfenis. By die Just Conversations-geleentheid wat...
Stellenbosch University
Ekonomiese impak van stompkopkewer gereken op R275 miljard – indien niks gedoen word nie
Die potensiële impak van die stompkopkewer ( polyphagous shot hole borer) op die ekonomie van Suid-Afrika, kan 'n yslike R275 miljard oor die volgende tien jaar beloop, en munisipaliteite sal hierdie las moet dra indien niks gedoen word om...
Stellenbosch University
Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika
Nobel in Afrika is 'n inisiatief van Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en word onder die beskerming van die Nobelstigting en die Koninklike Sweedse...
Stellenbosch University
Oseane kernbelangrik vir ons voortbestaan
Donderdag (8 Junie 2017) is Wêreld Oseanedag. In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (6 Junie 2017) op The Conversation-webtuiste verskyn het, skryf prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde dat ons ons oseane moet beskerm...