7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Madonsela lei eerste waagmoedige gesprek 'om armoede en ongelykheid se rug te breek'
Prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid, sal die eerste Maatskaplike Geregtigheid M-plan rondetafelgesprek lei. Die gesprek vind op 27...
Stellenbosch University
De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022
In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de Oliveira en dr Sikhulile Moyo – as ontvangers van vanjaar se Duitse Afrikatoekenning...
Stellenbosch University
SUNSEP in die Noord-Kaap met onderwyserklinieke
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) het vanaf 3-5 Februarie ondersteuningsklinieke aan sowat 300 Graad 12 en beginner Graad 12-onderwysers in Lewenswetenskappe, Wiskunde en Fisiese Wetenskappe in die Noord-Kaap...
Stellenbosch University
NASA stuur helikopter Mars toe
Die ruimte-agentskap NASA beplan om in 2020 'n klein helikopter na Mars te stuur in die voortgesette soeke na lewe op die rooi planet. Só het dr Japie van Zyl van NASA se Jet Propulsion Laboratory by die Kaliforniese Instituut van...
Stellenbosch University
US bou datawetenskaplike vermoë in Afrika
Suid-Afrika en die Afrikavasteland het baie om die res van die wêreld te leer. Met sy jeugdige en leergierige bevolking is Afrika 'n ideale omgewing om datawetenskap te gebruik om geleenthede vir die vasteland en die wêreld te skep wat...
Stellenbosch University
US se HortiDemoSentrum vier een jaar met koninklike besoek
Presies 'n jaar nadat die Universiteit Stellenbosch (US) se HortiDemoSentrum by die Welgevallen-proefplaas geopen is, het 'n groot eer die studente en personeel by die sentrum te beurt geval toe hulle koningin Máxima van Nederland daar...
Stellenbosch University
Wêreldomgewingsdag: Ons het net een Aarde
Wêreldomgewingsdag is op Sondag 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Prof Oliver Ruppel van die Departement Handelsreg dat dit in ons beste belang is om die omgewing te beskerm omdat ons net een Aarde het. Lees die...
Stellenbosch University
‘Waar op dees aarde?’ Die SGA het die antwoord
Om ʼn panoramiese uitsig oor die wêreld te hê en daardie perspektief te gebruik om talle wetenskaplike velde en kommersiële bedrywe te bevorder is die wese van Garth Stephenson se werk as Hoofbestuurder van die Sentrum vir Geografiese...
Stellenbosch University
Minecraft Education help verbeter leerders se kodering- en robotikavaardighede
Die digitale speletjie-gebaseerde leerplatform Minecraft Education kan leerders help om hulle vaardighede in kodering en robotika te verbeter, wat hulle goed te staan sal kom wanneer hulle die werkplek van die toekoms betree. Dít volgens ʼn...
Stellenbosch University
Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...