7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US vereer akademici met Navorsingsuitsette-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Navorsingsuitset toekennings is virtueel gehou op Vrydag 5 Februarie 2021. Hierdie toekennings is gemaak aan US navorsers wat die grootste bydrae gemaak het tot...
Stellenbosch University
Muon-detektor van IP2I sal kosmiese straal-navorsing by US en UWK ’n hupstoot gee
Voorpunttegnologie in die vorm van 'n muon-detektor op lening van die Institute of Physics of the Two Infinities (IP2I) in Lyon, Frankryk, sal kosmiese straal-navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Wes...
Stellenbosch University
Stimuleer samewerking op die vasteland
Deur bilaterale ooreenkomste, 'n aantal navorsingsnetwerke, studente- en personeelmobiliteit sowel as programontwikkelingsteun versterk US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) bande tussen die Universiteit...
Stellenbosch University
Understanding Bat-Borne Viruses: CERI's Monthly Seminar Highlights One Health Approach
The threat of bat-borne viruses in Southern Africa continues to be a major concern for public health and wildlife conservation. In a bid to shed light on this critical issue, the Centre for Epidemic Response and Innovation ( CERI) hosted...
Department of Psychology
Bekendstelling van die Psigoanalitiese Joernaalklub
Die Departement Sielkunde het sy Psigoanalitiese Joernaalklub – of liewer twee klubs! – begin!
Stellenbosch University
US Koor op Woordfees TV te sien
Wat is die Woordfees sonder 'n inspirerende optrede deur die Universiteit Stellenbosch (US) Koor? Daarom sal hul spesiale optrede na verwagting een van die hoogtepunte van Woordfees TV wees, wat van 1 tot 7 Oktober 2021 op DStv-kanaal 150...
Stellenbosch University
Groot hupstoot vir vaardighede in agrituinbou vir Kolleges vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding
Motheo Kollege vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TBOO) is die eerste TBOO Kollege in Suid-Afrika wat 'n tegnologie-gedrewe kweekhuistonnel gevestig het. Dit het ten doel om die TBOO-graduandi in die agrituinbousektor se...
Stellenbosch University
Veldkos en inheemse produkte deel van kulinêre storie om hulde te bring aan Krotoa
Alikrik, boegoe, wildeknoffel, gebraaide oslewer en mossels was van die enkele plaaslike en inheemse produkte en bestanddele op die spyskaart van die naamsveranderingplegtigheid van die Krotoa-gebou op die Stellenbosch-kampus van die...
Stellenbosch University
Twee US-studente en voorste globale jeugleiers pak wêrelduitdagings aan
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) neem binnekort deel aan Camp 2030, 'n inisiatief van Unite 2030 – 'n globale jeuggemeenskap en niewinsgewende beweging wat die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VDO'e...
Innovation and Commercialisation
Baanbrekerswerk in intydse mikrobiese analise: Die BioTrac-storie met Dr. Kyle Klopper
Dr. Kyle Klopper was medestigter van die Universiteit Stellenbosch (US) se spin-out maatskappy, BioTrac Systems, teen die einde van 2023. Die reis het by die US begin waar Dr. Klopper aanvanklik vir 'n breë BSc-graad gestudeer het, maar...