7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fakulteit AgriWetenskappe spog met 'n rekordgetal PhD's
'n Rekord-oes van 37 studente het in die afgelope akademiese jaar hul doktorsgrade danksy studies in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. In die proses het hulle deur hul navorsing bygedra tot die...
Innovation and Commercialisation
Voedsame R45-maaltye van Food Sock nou beskikbaar by Maties Coffee Hub in die Neelsie
Studente aan die Universiteit Stellenbosch het nou toegang tot voedsame, maklik-om-voor-te-berei Food Sock-maaltye, beskikbaar by Maties Coffee Hub in die Neelsie.
Department of Chemical Engineering
Twee professore lewer intreerede in chemiese ingenieurswese
Op 19 Augustus 2025 het professore Tobi Louw en Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hul intreerede gelewer. Die twee lesings, wat op dieselfde aand plaasgevind het, het uiteenlopende...
Stellenbosch University
FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe
Die somber Covid-19-narratief het baie meer positief geword danksy die ontwikkeling van etlike entstofopsies. Dit is ʼn ontwikkeling wat gevier moet word, het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Maties Sport
Matie Legend Madi credits HP programme
Maties Sport legend and international water polo player Lwazi Madi – on his way to the Tokyo 2020 Olympic Games – freely admits that he would not be the player he is today if it wasn’t for the Maties Sport High Performance programme. “The...
Stellenbosch University
US-projek help watertekort verlig
Met hul toetsing van tegnologie om reënwater te oes en te behandel wil mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch (US) help om die druk op munisipale diensverskaffing te verlig en om 'n gemeenskap se toekoms te verbeter. Uitgestrek teen...
Stellenbosch University
Wiskunde en geslag, nanovesels en immuniteit teen COVID-19
Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe bied in volgende week 'n paar interessante gesprekke aan ter viering van Nasionale Wetenskapsweek wat vanjaar vanaf 27 Julie tot 31 Augustus plaasvind. Suid-Afrika se Nasionale Wetenskapsweek is 'n...
Stellenbosch University
Navorsing oor indringerbiologie is grondslag vir SA se stryd teen indringers
Die navorsing wat deur instellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit (SANBI) en die DWI/NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (SIB) by die Universiteit Stellenbosch Universiteit gedoen word, vorm...
Maties Sport
Kim Coetzee
Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals. Lank voordat die gaste opdaag, sweet sy al met die logistiek, nodige vereistes, verskaffers...
Maties Sport
Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier
Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik verswak en het sy na naellope oorgeskakel. Ten spyte van die feit dat haar sig nog meer...