7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verbind aan Afrika: Prof Taryn Young, kampvegter vir openbare gesondheidsorg
Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het p rof Taryn Young op ʼn klomp gebiede uitgeblink – van navorsing en onderrig tot die beïnvloeding van...
Stellenbosch University
Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer — Kathryn Smith
Suid-Afrika worstel met ʼn stille massaramp van vermiste en ongeïdentifiseerde mense wat samewerkende intervensies en oplossings uniek aan ons konteks verg. Só skryf dr Kathryn Smith* van die Department Visuele Kunste in ʼn meningsartikel wat...
Staff
Die onsigbare middel: Tieners val deur die krake van TB-sorg
Wêreldtuberkulosedag is op 24 Maart gevier. 'n Kenner aan die US het 'n meningsartikel geskryf. Tieners word dikwels oor die hoof gesien in die stryd teen TB.
Stellenbosch University
Sosiale Impak: Loopbaanvoorligtingsprojek verander jong lewens
Met die Universiteit Stellenbosch (US) wat gedurende Julie op bewustheid van sosiale impak fokus, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat 'n betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se lesinglokale lewer. Die...
Stellenbosch University
Nuwe verslag werp lig op huidige realiteite van vaderskap in SA
Die “State of South Africa's Fathers 2024" (Toestand van Suid-Afrika se Vaders ofte wel SOSAF 2024)-verslag, wat Dinsdag 4 Februarie 2025 vrygestel is, bied 'n kritieke datagedrewe blik op die werklikhede van vaderskap in Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Kans op lewe vir babas met immuniteitsgebrek
Immuundisfunksiesindroom-dag word op 12 Mei gevier. Vind hier uit oor 'n rare vorm van dié toestand: Daar word elke jaar 'n klompie babas in Suid-Afrika gebore met genetiese defekte wat verhinder dat hul immuunstelsels ontwikkel. In die...
Stellenbosch University
Het ons Grondwet sy vervaldatum bereik?
"Met die navorsing vir ons boek het ons in wese ondersoek wat die Grondwet vir verskillende belanghebbendes in Suid-Afrika beteken. Sodoende het ons op drie stringe betekenis afgekom: een wat verband hou met wat die Grondwet vir Suid...
Stellenbosch University
Geneeskundiges vir more en die dag daarna
Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel bevind hom midde-in veelvuldige veranderinge. Toegang tot mediese sorg moet uitgebrei word in 'n stelsel wat histories stedelike bo landelike en welvarende bo armer gemeenskappe bevoordeel het. Tegelyk...
Stellenbosch University
Hoekom was Afrikaner Ekonomiese Bemagtiging meer effektief as Swart Ekonomiese Bemagtiging?
Daar was verskeie redes waarom Afrikaner Ekonomiese Bemagtiging meer effektief was as Swart Ekonomiese Bemagtiging, skryf dr Jantjie Xaba (Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie) in ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian (29 Junie)...
Stellenbosch University
Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid
Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van haar rede was “Vlietende oordenkings van pyn, die dood...