7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Regan Solomons help red lewens van kinders met tuberkuleuse meningitis
Prof Regan Solomons van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid het Dinsdag 7 Oktober 2025 sy intreerede gelewer Sy navorsing fokus op die vermindering van voorkombare sterftes weens tuberkuleuse meningitis (TBM) by kinders Hy help om...
Stellenbosch University
Vier AgriWetenskappe-personeellede deel van fakulteit se rekord-oes PhD’s
Vier voltydse personeellede van die Fakulteit AgriWetenskappe is onder die 30 studente wat hierdie week hul doktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch ontvang het. Hulle is wynkundige dr Marianne McKay, landbou-ekonoom dr Jan Greyling...
Stellenbosch University
Hoeveel vroue het ’n mens nodig?
Mans wat poligamie beoefen, is narsiste, en vroue wat daarmee vir lief neem, is touopgooiers wat gewoon aanvaar dat mans meer as een vrou in 'n verhouding verdien. Dít was my indrukke van die argumente wat aangevoer is in 'n onlangse SABC2...
Stellenbosch University
Prof Danie Brink aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe
In Julie vanjaar het prof Danie Brink twee uiteenlopende uitdagings aangevat. Die een was om die moordende Bergrivier Kanomarathon vir 'n tweede keer aan te pak. Die ander was om die uitdaging te aanvaar om as dekaan die Universiteit...
Stellenbosch University
Planne vir die tweede semester
Beste kollegas en studente Ek gee graag terugvoer oor die gesprekke en besluite van die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) by ons geskeduleerde vergadering van Woensdag 28 Julie 2021...
Stellenbosch University
Waarom inentings, en nie ivermektien, ons enigste moontlike weg uit die pandemie sal wees
Inentings, en nie ivermektien, is ons enigste moontlike weg uit die pandemie, skryf dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) in ʼn meningsartikel vir TimesLive (2 Augustus 2021). Lees die...
Stellenbosch University
Oplossing van SA buitelandse skuldkrisis 1985/86 het “ordelike oorgang na demokrasie” vergemaklik
'n Unieke nuwe versameling in die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek werp lig op hoe die oplossing van die Suid-Afrikaanse buitelandse skuldkrisis van 1985–1986 die weg berei het vir Nelson Mandela se vrylating en die oorgang na...
Stellenbosch University
Aanlyn-onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem
Aanlyn-onderrig-, leer- en assesseringspraktyke wat gedurende die COVID-19-pandemie gebruik word, moet ook studente met gestremdhede en dié met minder hulpbronne in ag neem, skryf dr Marcia Lyner-Cleophas van die Eenheid vir Gestremdhede in...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 22 Junie 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) tweede vergadering vir 2020 het op Maandag 22 Junie plaasgevind. Soos in April, het ook hierdie vergadering op 'n aanlyn samewerkingsplatform plaasgevind ter voldoening aan die nasionale...
Stellenbosch University
Wanneer ons opvoeding skade aanrig
Na aanleiding van berigte van rassisme by sommige hoër skole in Kaapstad se suidelike voorstede, skryf prof Nuraan Davids van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Cape Argus (11 Junie) dat skole veilige ruimtes...