7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Corona Virus: What we know currently
The Corona virus has been all over the media in recent weeks and for good reason. The virus is relatively new and therefore, guidelines change daily as we learn more and more about it. To date, this is what we know; however, next week, this...
Stellenbosch University
US sleutelvennoot in SA se eerste sonaangedrewe ontsoutingsprojek
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die sleutelvennote in 'n projek om Suid-Afrika se eerste sonaangedrewe ontsoutingsaanleg by Witsand in die Suid-Kaap te vestig. Die projek is geïnisieer deur prof Erwin Schwella van die US se...
Stellenbosch University
Irfaan built his career path on wise decisions
There was no significant career guidance in his school years, so he used the Weekend Argus's job section to see what job opportunities there were in the world beyond school and university. The vast number of finance-related vacancies was...
Stellenbosch University
Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder
Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder. Leon Visser (64) is een van 21 vrywilligers wat op die bergpieke van Boosmansbos afgelaai is, om oor drie dae 16 276 indringerdenne teen die hange uit te kap. Die...
Stellenbosch University
SEM industrial applications like asbestos identification
Scanning Electron Microscopy (SEM) offers a comprehensive range of analyses for various industries, which commonly include engineering, automotive, glass manufacturing, pharmaceutical, dentistry, wine, food, chemical and medical industries...
Stellenbosch University
Havenga Prys in lewenswetenskappe toegeken aan US mikrobioloog, Prof. Gideon Wolfaardt
Prof Gideon Wolfaardt van die Universiteit Stellenbosch (US) is die ontvanger van die gesogte Havenga Prys wat jaarliks deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken word vir oorspronklike navorsing in natuurwetenskappe. Prof...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Professor Bekker aangestel as SARChI-navorsingsleerstoelhouer
Professor Bernard Bekker van die Universiteit Stellenbosch is aangewys as houer van die SARChI NRF-leerstoel in kragstelsel-simulasie, ’n erkenning van sy bydrae tot elektriese ingenieurswese en hernubare energie. Die leerstoel fokus op die...
Stellenbosch University
US bekyk klimaatslim landbou in eerste postdoktorale werkswinkel
Droogte en 'n toename in waterrisiko's is die nuwe werklikheid vir Afrika. Talle produsente en rolspelers in die landbousektor het reeds hierby begin aanpas en beraam planne om vooruit te boer. Meer vernuwing is egter nodig om...
Stellenbosch University
IPB-student woon SASRI se nagraadse simposium by
Me Malira Masoabi, 'n nagraadse student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), is uitgenooi om die jaarlikse jaareinde-simposium van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV, ook bekend as [YR1] South African Sugar Association...
Stellenbosch University
Samewerking in Afrika
Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) was gedurende die laaste gedeelte van die jaar by verskeie werksaamhede betrokke, waaronder die ondersteuning van die Skool vir Klimaatstudies deur as gasheer vir die Afrika- Streeksforum ( lees...