7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Students
Lateefah Matinka sorg dat toekomsdrome nie verlore gaan nie
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Faculty of Science
Nuwe studie gelei deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes toon hoe mikrobes in die see-ys van die Suidelike Yssee se strawwe winter oorleef – met implikasies vir klimaatsverandering
’n Nuwe studie toon tot 38 keer hoër DMSP-konsentrasies in see-ys in die Suidelike Yssee teenoor die omliggende seewater gedurende die Suidelike Halfrond se winter. DMSP is bekend daarvoor dat dit organisms teen omgewingstressors beskerm...
Stellenbosch University
Die Wonderjare (1961-1963)
Daar word gesê, hoe ouer mens word, hoe verder het jy skool toe geloop. Dit is dieselfde wanneer mens gesels oor insidente wat in die verlede gebeur het. En hoe verder hierdie gebeure in die verlede plaasgevind het, hoe interessanter en...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 13 April 2021)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag 13 April 2021 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Ons het weer, nes in Desember 2020, in hibridiese vorm vergader en dus het sommige lede op kampus...
Stellenbosch University
Voedselsekerheidsvlakke hang van die “drie wêrelde” probleem af
Suid-Afrikaners woon in een land in drie wêrelde tesame. Dis 'n ernstige remskoen in die strewe na voedselsekerheid vir alle huishoudings. Dit is 'n gegewe dat burgers se onderskeie vlakke van toegang tot bates of kapitaal hul vlak van...
Stellenbosch University
Wêreldtelekommunikasiedag: Aspirasies en teleurstellings van digitale onderwys
Talle uit lae-inkomstehuishoudings of landelike gebiede het nie toegang tot digitale leer of die toestelle wat daarvoor geskik is nie. Wêreldtelekommunikasie- en Inligtingsgemeenskapsdag word jaarliks op 17 Mei gevier. Vanjaar se tema,...
Stellenbosch University
Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou
Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese dat meer vroue die kans moet kry om ingenieurs...
Stellenbosch University
Struikelblokke vir geslagsgelykheid in die weermag moet oorkom word
Ter viering van Vrouemaand skryf prof Lindy Heinecken van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in ʼn meningsartikel vir die Cape Argus dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag beduidende vordering gemaak het om...
Stellenbosch University
Bemagtig haar toekoms en baan die weg na geslagsgelykheid
Terwyl ons tydens Vrouemaand die vordering wat met geslagstransformasie in die samelewing gemaak is vier, moet ons ons ook daartoe verbind om die stereotipes uit te daag wat mans en vroue tot uitgediende rolle beperk en ons vordering na ʼn...
Stellenbosch University
Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz
Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz, wat vandeesweek haar honneursgraad in skryf en regie ontvang het, het ʼn baie...