7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Botanical Garden
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin sluit aan by die oproep vir ’n verbeterde globale data-ekostelsel om lewende plantversamelings te ondersteun
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) dra by tot ’n globale poging om die manier waarop navorsers en bewaringsgesindes lewende plantversamelings dokumenteer en uitruil, te verbeter, deur aan te sluit by internasionale...
Stellenbosch University
Hanteer ander met integriteit, en dis wat jy sal terugontvang: Zimbili Sibiya
Vir Zimbili Sibiya moet leiers hulleself kan bestuur voordat hulle ander kan lei. Danksy hierdie ingesteldheid floreer sy as navorsingskoördineerder van ACEWATER-III, 'n inisiatief wat bestuur word deur Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Navorser ontwikkel verbeterde visvoer vir gebruik in akwaponika
Die hoofuitdaging in akwaponika – die samevoeging van visteelt (akwakultuur) en plantverbouing sonder grond (hidroponika) – is die wanbalans tussen die voedingstowwe van die vis en plante in die stelsel, want elkeen het unieke...
Stellenbosch University
Vier maniere waarop ouers hulle kinders se niere gesond kan hou
Hierdie meningsartikel deur dr Christel du Buisson, 'n Pediatriese Nefroloog en Senior Spesialis aan die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het verskyn in The Conversation op 1 April 2016. Lees die oorspronklike artikel hier. There...
Stellenbosch University
Jou optrede beïvloed die US groen geboude omgewing
Die Universiteit Stellenbosch werk hard daaraan om stelsels en prosesse op die kampus na meer volhoubare energiebronne te verander en die impak op die omgewing te verminder. Omgewingsvolhoubaarheidsbeginsels vorm deel van die beplanning...
Stellenbosch University
Die Suidelike Yssee speel 'n groter rol in die globale koolstofsiklus as wat vermoed is
Die rol wat die Suidelike Yssee in die aandrywing van die globale koolstofsiklus speel, is dalk groter as wat vermoed is, siende dat die biologiese koolstofpomp toe nié in die winter “afskakel" soos wat voorheen aanvaar is nie. Gegrond op...
Library
Opdatering oor US se ‘Lees-en-Publiseer’-ooreenkomste (2026)
Hiermee word navorsers op hoogte gebring van die 2026 Ooptoegang (OT) ‘lees-en-publiseer’ (L&P)-ooreenkomste met uitgewers.
Stellenbosch University
Building a healthier world!
April 7 of each year marks the celebration of World Health Day. This day is aimed to create awareness on specific health topics highlighted around the world. “Health" on SU Campus will mean something completely different when compared to...
Stellenbosch University
15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier
Die Confucius-instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) het onlangs hulle 15de bestaansjaar gevier. Die Instituut is ʼn openbare instelling sonder winsbejag wat ten doel het om die Chinese taal en kultuur te bevorder. Teen die...
Stellenbosch University
HPTN 071-studie toon voordele van gemeenskaps MIV-toetsing en -behandeling
Die voortsetting van gemeenskapswye MIV-toetsing en die spoedige aanvang van behandeling soos wat tydens die HPTN 071 (PopART)-studie in Suid-Afrika en Zambië gelewer is, kan tot ʼn aansienlike afname in nuwe MIV-gevalle lei...