7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Statistiekstudent wen 'hackathon'
Jandré Marais, 'n meestersgraadstudent in Wiskundige Statistiek by die Departement Statistiek en Aktuariёle Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, was die wenner van die eerste Datawetenskap Deep Learning Hackathon wat deur die...
Stellenbosch University
Rooibos op die agenda vir Vrouedag
Alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe het hopelik almal met 'n lekker koppie rooibostee in die hand gesit en luister na die instelling se eerste virtuele Vrouedag-geleentheid. Dit is op Donderdag 13 Augustus in samewerking met die...
Stellenbosch University
US-studente help om dag zero af te weer
Die pogings deur die Universiteit Stellenbosch (US) om die risiko's van Dag Zero te temper, het gesorg dat die Stellenbosse kampus 45% minder water in 2019 as in 2015 gebruik het. Sedert die implementering van 'n nuwe gryswaterstelsel, is...
Stellenbosch University
Recreational Diving Medical Examination: What's it all about?
Diving is a physically demanding sport that can place a diver in dangerous situations or result in a delay in access to health care due to the nature of the sport: several meters of water often separate the diver from first aid and 'safety'...
Our impact
Die US vier Studente-veranderingsdrywers by die 2025 Groen Leef Toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Groen Leef Toekennings (GLT) het wer eens die kollig geplaas op die inspirerende volhoubaarheidspogings van die Universiteit se studente-omgewingskampioene Die geleentheid vierd die innovasie, toewyding...
Stellenbosch University
Science Café: Jy en jou mikrobes
Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband tussen jou unieke mikrobiese ekosisteem (die vele bakterieë, gisse, parasiete...
Stellenbosch University
Wetenskapskafee: die mikrobes maak die mens
Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband tussen jou unieke mikrobiese ekosisteem (die vele bakterieë, gisse, parasiete...
Stellenbosch University
Many reasons to be thankful
2018 was a very successful year for the Central Analytical Facilities (CAF). Some of the things to be thankful for, is the Vibrational Spectroscopy Unit which was added and the DNA Sequencer Unit which celebrated 21 years. [Please see...
Stellenbosch University
Salt intake and your kidneys: how are they linked?
World Salt Awareness Week is observed during the first part of March, and a few days later is World Kidney Day (12 March 2020). This is a good time to gain an understanding of how your kidneys and the intake of salt from your diet are...
Stellenbosch University
Cape Epic Riders begin “aflos” af vir #Move4Food en #BridgeTheGap om fondse in te samel vir studentebehoeftes van die Universiteit Stellenbosch.
Op 27 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-personeellede Robert van Staden en Francois Swart die uitmergelende Absa Cape Epic oor 657 km en 16 900 m se klim oor 8 dae voltooi om bewusmaking vir die Universiteit Stellenbosch se...