7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Economic and Management Sciences
Loopbaanvoorligtingsprojek open nuwe wêrelde
Die Loopbaanvoorligtingsprojek vir hoërskole bemagtig leerders om ingeligte, doelgerigte vak- en loopbaankeuses te maak – besluite wat moontlik nie net hul eie toekoms kan transformeer nie, maar ook dié van hul gemeenskappe.
Department of Botany and Zoology
Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe om te dop op soek na miere, reptiele en ander gediertes, toe hy op die vonds van...
Department of Chemical Engineering
Ingenieursuitnemendheid: Kaden Moonsamy aangewys as finalis vir Mathews/IPGIP Finalejaarprojekprys
Die Universiteit Stellenbosch-gegradueerde Kaden Moonsamy is aangewys as 'n nasionale finalis vir die gesogte Mathews/IPGIP-prys vir sy "cum laude"-projek oor die modellering van biowaterstofproduksie. Deur sy passies vir biologie en...
Faculty of Science
Dowe student behaal BScHonneursgraad
Eerste Dowe student om ‘n BScHons-graad in Bioinformatika en Berekeningsbiologie aan Stellenbosch Universiteit te verwerf. Trevolin Pillay was doof gebore en is trots daarop om as a Dowe individu erken te word. Met behoorlike toegang kan...
Stellenbosch University
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners
'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en personeel aan Suid-Afrikaanse universiteite toegankliker te maak vir gebruikers...
Maties Sport
Vraag-en-antwoord sessie met Maties Gholf se Chen en Beukes
Ons het die voorreg gehad om met Maties-gholfspelers Anita Chen en Crystal Beukes te gesels. Hulle is die enigste vroulike verteenwoordigers van die USSA-span, vir die FISU Wêreldbyeenkoms vir gholf in Finland. Hulle verteenwoordig...
Maties Sport
Mali inspireer die volgende generasie
Studente-atlete benodig ’n standvastige en gesonde ondersteuningstruktuur om te verseker dat hulle al die blokkies van akademie en sport merk. Dit is ’n sentiment wat deur baie top-atlete, wat as opkomende sterre hul akademie met hul soeke...
Maties Sport
Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter
Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit. Proudfoot se eerste uitdaging in Matieland is die 2023 FNB Varsitybeker-toernooi. Proudfoot het...
Stellenbosch University
Dr Daniella Moore eer haar pa se nalatenskap met wiskunde prestasie
Daniella Moore het onlangs met 'n PhD in Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch gegradueer. Kort voordat sy haar doktorsgraad voltooi het, moes sy haar pa skielik aan die dood afstaan – 'n gebeurtenis wat amper haar reis ontspoor het...
Stellenbosch University
Regter van hoogste hof lewer ‘mylpaal’-menseregtelesing
Regter Rammaka Steven Mathopo het 'n oproep om ’n hernude fokus op ruimtelike geregtigheid en behuisingsregte in Suid-Afrika gedoen. Hy was die spreker by die 20ste Jaarlikse Menseregtelesing. Die lesing is deur die HF Oppenheimer-leerstoel...