7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie
Suid-Afrika was stadig om van tegnologie gebruik te maak om met mediese sorg te help – tot nadeel van die pasiënt. Dit is volgens dr Nadiya Ahmed, ʼn algemene chirurg en intensiewe sorg-spesialis aan die Tygerberg-hospitaal (TBH) en die...
Stellenbosch University
Nuwe groep Dell-jongleierstudente begin hul reis
Nie eens die reën kon die hoop en uitbundigheid blus onder die 213 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch wat onlangs by 'n bekendstellingsgeleentheid in die Dell Young Leaders-jongleiersprogram verwelkom is nie. Dié 2023...
Stellenbosch University
SA kort meer nierkundiges
ʼn Nuwe studie aan Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika dringend meer nefroloë (nierkundiges) benodig om pasiënte met niersiektes te diagnoseer en te behandel. ʼn Groep navorsers aan US se Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Covid-19-impak kon minder verwoestend gewees het as populasies gesonder was: studie
Buiten inenting, kan gefokusde openbare gesondheidspogings om vetsug te teiken as beskermingsmaatreël in ʼn moontlike toekomstige viruspandemie dien, meen dokters van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK)...
Stellenbosch University
Wysigings in wetgewing nodig om wangedrag, onbevoegdheid van opvoeders beter te reguleer
Suid-Afrika se onderwyswetgewing het 'n gebrek aan slaankrag ten opsigte van die regulering van die wangedrag en onbevoegdheid van sommige van ons opvoeders in die openbare basiese onderwysstelsel. Ons het aanpassings in wetgewing nodig om...
Stellenbosch University
Vrouepioniers bespreek loopbaanontwikkeling
'n Paneelbespreking met die doel om jong alumni te help om voordeel te trek uit die advies en ervarings van twee kundige pioniers in die werksomgewing, is onlangs deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied as deel van...
Stellenbosch University
Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas
Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ’n dompelskoot in die akademiese arena aan te teken. Die Maties Sportman van die Jaar vir 2023 het 14 Desember sy nagraadse...
Staff
Akademici besin oor die transformerende nalatenskap van prof Lis Lange
Vooraanstaande akademici, kollegas en studente het by die US byeengekom om prof Lis Lange se wydlopende impak onder die loep te neem. Die simposium het Lange se nalatenskap in kurrikulumhervorming, bestuur en intellektuele aktivisme krities...
Economic and Management Sciences
Prof Rachel Jafta se toekoms is een van eindelose moontlikhede
Prof Rachel Jafta se toekoms is een van eindelose moontlikhede
Stellenbosch University
Prys vir versterking van literêre bande tussen Suid-Afrika en Nederland aan dr Alfred Schaffer toegeken
Dr Alfred Schaffer, 'n akademikus van die Universiteit Stellenbosch het die Van Ewijk-stigting se Prestasietoekenning gewen vir die bevordering van kulturele bande tussen Suid-Afrika en Nederland. Die R100 000-toekenning erken sy werk as...