7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties Sport plaas kollig op watersportsoorte op Wêreldwaterdag
Die wêreld het hierdie week Wêreldwaterdag (22 Maart) gevier en Maties Sport het die kollig op van sy watersportkodes geplaas. Die wêreld het hierdie week Wêreldwaterdag gevier en Maties Sport het die soeklig geplaas op watersportsoorte...
Stellenbosch University
Wes-Kaap 'n baanbreker vir volhoubare gesondheidsorg
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash, Hoof van die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg en Voorsitter van die...
Stellenbosch University
Enthoven reflekteer oor demokrasie en die ekonomie by erelesing
Dr Adrian Enthoven emphasised the importance of 'thriving businesses' and social cohesion for South Africa's growth, at the Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) Institute's 5 th annual honorary lecture. Dr Enthoven, Executive Chairman of...
Stellenbosch University
SPL to Launches its First Africa-UK Trilateral Research Chair
Stellenbosch University (SU) launched its first Africa-UK Trilateral Research Chair, Mainstreaming Gender for Energy Security in Poor Urban Environments, on 10 October 2019 at the Stellenbosch Institute of Advance Studies (STIAS). The...
Stellenbosch University
US-professor aangestel as permanente direkteur van NITheCS
Prof Francesco Petruccione, professor in kwantumrekenaarkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die permanente direkteur van die Nasionale Instituut vir Teoretiese en Berekeningswetenskappe (NITheCS). Dié aanstelling...
Maties Sport
Maties Roei wen medaljes by jaarlikse USSA-bootwedren
Maties Roei-mans en -vroue het hierdie maand by die jaarlikse University Spot South Africa (USSA) RMB-bootwedren in Port Alfred in die Oos-Kaap saamgetrek om hardgevegte en respektabele tweede en derde plekke te behaal.
Responsibility Centre Operations and Finance
Innovasie en Kommersialisering personeel help teen Klimaatsverandering
By die Universiteit Stellenbosch se Innovasie en Kommersialisering-afdeling word volhoubaarheid nie net deur idees en innovasie gedryf nie, maar ook deur vroue soos Nolene Singh, Doris Peters, Jade Meyer en Nadine Price, wat help om...
Stellenbosch University
Wingerdboere kry raad oor hoe om te maak met klimaatsverandering
Met die keuse van die regte kultivars en aanpassings van besproeiingsregimes in jong wingerde kan wingerdboere die verwagte effek van klimaatsverandering in komende jare teenstaan. So reken dr Hanlé Theron, wat haar doktorsgraad in...
Stellenbosch University
Nasionale Kinderdag: Kinders verdien opvoeding in veilige, gesonde omgewing
Nasionale Kinderdag word jaarliks op die eerste Saterdag in November gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat puttoilette en ʼn gebrek aan skoon water in skole daartoe bydra dat...
3de Jaarlikse Openbare Lesing oor Stedelike Reg & Volhoubaarheidsregeerkunde
Sluit by ons aan vir die 3de Jaarlikse Openbare Lesing oor Stedelike Reg & Volhoubaarheidsregeerkunde, "Hold On: The Just Transition in a Time of Fear"