7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe studie onthul rol van pa’s se drinkery in fetale alkoholspektrumversteuring
Stellenbosch University
Primêre gesondheidsorgpraktisyns benodig sterker ondersteuning om geestesgesondheidsdienste te lewer
Primêre gesondheidsorg praktisyns het nie die nodige hulpbronne nie Hulle is oorwerk en onvoldoende opgelei Hulle moet bemagtig word om geestesgesondheidsdienste te lewer
Stellenbosch University
Opvoedkundige assessering 'n belangrike deel van onderrig en leer
Opvoedkundige assessering by skole en universiteite behoort gesien te word as 'n manier waardeur onderrig en leer kan plaasvind en nie net as ʼn meganisme om leerders en studente te toets nie. Dít is een van die kernargumente in 'n nuwe boek...
Stellenbosch University
Navorsing kan chroniese pyn help verlig
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn stel bewysgebaseerde riglyne ontwikkel wat die behandeling van chroniese muskuloskeletale pyn (CMSP) in ʼn Suid-Afrikaanse konteks sal verbeter. CMSP het ʼn nadelige uitwerking op...
Stellenbosch University
Unieke geleentheid vir toegewyde gemeenskapslid
Vir Tembaletu Nyandeni van Khayelitsha was ʼn reis na Washington DC vir die jaarvergadering van die HIV Prevention Trials Network (HPTN) ʼn droom wat waar geword het. Dit was die eerste keer dat dié jong man, wat by ʼn wêreldwye studie oor...
Stellenbosch University
Projek Zero verwelkom nuwelinge en vier vordering
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het nie net 'n derde kohort Projek Zero-beurshouers in 2018 verwelkom nie, maar vier ook die vordering van die beurshouers wat hul reis in 2016 en 2017 begin het. Projek Zero-beurse, tesame...
Stellenbosch University
Lae rugpyn raak miljoen, maar baie kry verkeerde behandeling
Lae rugpyn is die hoofoorsaak van ongeskiktheid wêreldwyd en raak ʼn geraamde 450 miljoen mense op enige gegewe tyd. Tog benadruk ʼn nuwe reeks referate in The Lancet die omvang van die foutiewe behandeling van hierdie toestand, wat dikwels...
Stellenbosch University
Jong en innoverende PhD-student herdefinieer die akademiese wêreld
“Daar is vir ons elkeen 'n plek in die son om sukses te behaal en ons doelwitte te verwesenlik. Ons handhaaf elkeen 'n unieke pas na sukses; beweeg daarom teen jou eie spoed." Dit is die raad wat Johané Nienkemper-Swanepoel vir vandag se...
Stellenbosch University
Voed eers die liggaam – dan die verstand
Met my eerste pos in die bevorderingsafdeling van 'n Johannesburgse universiteit het die moontlikhede van “bevordering" my opgewonde gemaak. Die proses om vasberade vorentoe te beweeg gee immers die toon aan vir die universiteitslewe, want...
Stellenbosch University
Só word geskiedenis gemaak: Onvertelde stories sien die lig danksy toelaag van R11.7m
Die onvertelde stories van Suid-Afrikaners wat in die verlede oor die hoof gesien is en deur die geskiedenis opsy gelaat is, gaan die lig sien te danke aan ʼn nuwe projek gesetel in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Lettere en...