7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 November 2018)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 26 November 2018 sy vierde en laaste geskeduleerde vergadering van die jaar gehou. Ons kan terugkyk op ʼn historiese jaar met veral twee mylpale wat uitstaan: die herdenking van...
Stellenbosch University
Projek bring lig en glimlagte na die Sentraal-Karoo
"Ek het 'n droom... Dat pasiënte van landelike gemeenskappe toegang het tot al dieselfde gesondheidsorgdienste wat ons in die stad het." Hierdie moedige visie, gedeel deur dr Therese Fish, het aanklank gevind by 'n onlangse byeenkoms van...
Stellenbosch University
Studente: Belangrike inligting oor aanlyn-leer in tweede kwartaal
17 April 2020 Beste Student Sedert ons vorige skrywe op 8 April, het president Cyril Ramaphosa 'n verlenging van die tydperk van algehele inperking tot einde April aangekondig om die verspreiding van die COVID-19-virus in toom te hou...
Stellenbosch University
#USVroue: Top US genitikus ontsluit die geheime van seldsame siektes vir pasiënte en studente
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Innovation and Commercialisation
Spin-out maatskappy in FOCUS: Met FluoroBiotech is alles oplosbaar van nature.
Alles is oplosbaar in die natuur
Stellenbosch University
By administrasie verby: tyd om NSFAS soos ons dit ken te herstruktureer
Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) het steeds probleme. NSFAS het ’n volledige herstrukturering nodig. Die toekoms van hoëronderwysfinansiering en universiteite se volhoubaarheid is op die spel.
Stellenbosch University
US reageer op ‘verkragtingskultuur’
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorme van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se Bestuurspan (RBS) het dus met kommer kennis geneem van onlangse bewerings van ʼn...
Stellenbosch University
US reageer op ‘verkragtingskultuur’
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorm van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se Bestuurspan (RBS) het dus met kommer kennis geneem van onlangse bewerings van ʼn...
Stellenbosch University
Wetenskap-, AgriWetenskappe-, Gesondheidswetenskappe-studente seëvier in US se FameLab-uitdun
Tallulah Glasby, 'n meestersgraadstudent in mikro-ekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die US-uitdun van die 2024 nasionale FameLab-kompetisie gewen. Die geleentheid is Woensdag (8 Mei) by die US LaunchLab gehou. Eduard...
Stellenbosch University
Gesogte genootskap aan navorser toegeken
Me Nafiisah Chotun is een van drie vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat ingesluit is by ʼn groep van slegs 14 vroue wat as van die beste navorsers in die lande suid van die Sahara aangewys is. ʼn L'Oreal-UNESCO Regional...