7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Tendai “Beast” Mtawarira gooi sy gewig agter die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse staptog vir maatskaplike geregtigheid
Die rugbylegende Tendai "Beast" Mtawarira gooi vanjaar sy volle gewig agter die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse staptog vir sosiale regtigheid op Jeugdag (Sondag, 16 Junie 2024) in. Prof Thuli Madonsela, Direkteur van die...
Maties Sport
Maties het 'n telling om te vereffen teen Shimlas in FNB Varsity Cup-openingswedstryd in Stellenbosch
FNB Maties-afrigter Kabamba Floors is gretig om 'n rekening af te handel met FNB UV Shimlas in hul openingswedstryd van die 2025 FNB Varsity Cup. Verlede jaar het Shimlas Maties in die halfeindronde uitgeskakel met 'n oortuigende oorwinning...
Stellenbosch University
Gryswater: hoekom dit nie so slim is om jou tuin met wasgoedwater nat te lei nie
Dink twee keer voordat jy jou tuin natlei met die gryswater afkomstig van jou wasmasjien. Dis nie goed vir die einste grond waarin plante moet groei nie. As jy nie anders kan nie, gebruik eerder vloeibare wasmiddels as waspoeier, want dit...
Stellenbosch University
A private commitment to a public good
More and more South Africans are looking for backup power solutions to their homes as Eskom's unpredictable loadshedding drives them insane. And while you are shopping for batteries and photovoltaic panels, don't forget what happened in...
Stellenbosch University
Tygerberg-kampus stel gryswaterstelsel in werking
Die Tygerberg-kampus sal binnekort gryswater kan gebruik vir die spoel van toilette en besproeiing. Dié besparing, tesame met ander waterslim-inisiatiewe, sal verseker dat die Universiteit Stellenbosch (US) nie onkant betrap word indien Dag...
Confucius Institute
Chinese as a Bridge, One World, One Family: SU Students Shine at International Chinese Language Competition
National recognition: SU students Taaraa Lakay and Ashiquah Norodien earned a joint third prize at the South Africa Division Final of the 24th Chinese Bridge Chinese Proficiency Competition for Foreign College Students. Showcasing talent...
Stellenbosch University
Waterbehoud- en herwinningsinisiatiewe kan waterskaarste verlig
Die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit het dalk 'n goeie reënvalseisoen beleef, maar dit beteken nie die stad se waterprobleme is iets van die verlede nie. “'n Kombinasie van bewaringsbestuur, reënwateropvangs, gebruik van...
Stellenbosch University
Learners discover microscopic world with $1 Foldscope microscopes
Twenty eight grade ten and eleven learners from Makupula and Kayamandi High Schools in Stellenbosch had the opportunity to attend workshops in the use of a microscope made mainly out of paper – named the Foldscope microscope. Two workshops...
Stellenbosch University
Wêreldwaterdag: Reaksies op SA se waterkrisis teleurstellend
Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus besin dr Jo Barnes van die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid oor die stand van ons munisipale waterstelsel en beklemtoon sy die behoefte aan...
Staff
Ons benodig slimmer waterbestuur
Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. Kenners aan die US het meningsartikels geskryf. Kollig op slimmer waterbestuur, digitale tegnologieë, waterkrisis en KI.