7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton
Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy intreerede gelewer. Sy navorsing fokus op die ontwikkeling en toetsing van volhoubare beton. Hy bevorder materiaaldoeltreffendheid en...
Faculty of Engineering
Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton
Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy intreerede gelewer. Sy navorsing fokus op die ontwikkeling en toetsing van volhoubare beton. Hy bevorder materiaaldoeltreffendheid en...
Stellenbosch University
Navorsing oor diere-TB bevoordeel ook die mens se gesondheid
Tuberkulose (TB) hou ʼn globale bedreiging vir sowel mense as wilde diere in en navorsing wat by die Universiteit Stellenbosch (US) onderneem word oor die groep organismes wat TB by diere veroorsaak, het ten doel om waardevolle insig te...
Stellenbosch University
Aanvraag na meer gesprekvoering tussen generasies by FGGW Afrika-dag praatjie
Gesprekvoering tussen verskillende generasies moet as ʼn saak van dringendheid voortgesit word, was die versugting by die Afrikadag-viering van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch. ʼn...
Stellenbosch University
Ma en dogter vang saam graad by die US
Om saam te groei en vorentoe te gaan is nie alleen die Eeufees-tema van die Universiteit Stellenbosch (US) nie, maar ook die tema wat vir jare soos 'n goue draad deur die lewe van die Van Zyl-gesin loop. Dit word beaam deur die feit dat ma...
Stellenbosch University
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry Mia Wessels (31), wat nou 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US) is, was op die ouderdom van 19 in 'n motorongeluk betrokke wat byna haar lewe geëis het. “Ek...
Stellenbosch University
"Eerste generasie ervaring" lok talle topleerders
Universiteite kan nogal skrikwekkend wees vir leerders wat nie ondervinding van akademiese of tersiêre instellings het nie. Op 10 Mei het die Fakulteit Ingenieurswese topleerders in Graad 11 en 12 verwelkom wie se ouers nie die geleentheid...
Stellenbosch University
Mediese student leef krieketdroom uit
Dat Laura Wolvaardt tans haar droom leef deur vir die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan as aanvangskolwer op die veld te stap, beteken geensins dat sy haar ander groot droom - om as dokter te kwalifiseer - laat vaar het nie. Laura het begin...
Stellenbosch University
Twee nuwe navorsingsleerstoele vir FGGW
Twee vooraanstaande vrouenavorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is die jongste bekleërs van 'n SARChI-Navorsingsleerstoel in hul onderskeie velde. Dit bring die totaal aantal leerstoele vir die Fakulteit...
Stellenbosch University
Nuwe EBW-dekaan gereed vir uitdaging
Die verbreding van toegang vir studente, versterking van navorsinguitnemendheid, versnelling van transformasie van die personeelkorps en versekering van die relevansie van die kurrikulum. Dit is die vier kernelemente wat prof Ingrid Woolard...