7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Operasie Maties Fietse bevorder aktiwiteit en mobiliteit in landelike gemeenskappe
Toe die Universiteit Stellenbosch (US) se vervoerdepartement begin het om sy fietsvloot te vernuwe, het dr Leslie van Rooi, US Senior Direkteur van Sosiale Impak en Transformasie, en dr Therese Fish, Vise-dekaan van Kliniese Dienste en...
Stellenbosch University
Eerste doktorale mobiliteitsprogram tussen US en XJTLU van stapel gestuur
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n doktorale mobiliteitsprogram by die Xi'an Jiaotong-Liverpool Universiteit (XJTLU) se Entrepreneurskollege (XEC) in Taicang, China van stapel gestuur. Hierdie baanbrekersinisiatief – die...
Stellenbosch University
Nasionale toekennings vir belowende US-vrouenavorsers
Drie belowende jong vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het nasionale erkenning ontvang toe hulle met die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie (DWTI) se gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in die Wetenskap...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Operasie Maties Fietse bevorder aktiwiteit en mobiliteit in landelike gemeenskappe
Operasie Maties Fiets het 150 fietse aan landelike gemeenskappe geskenk het waar vervoerhindernisse dikwels lewensuitkomste bepaal. Die FGGW het Maties Fietse geskenk aan landelike skole met min hulpbronne, voorgraadse studente op landelike...
Stellenbosch University
Tygerberg se nuutste ‘Abe’ oorweldig deur VK-toer
Verlede jaar is die prestigeryke Abe Bailey-studiebeurs aan Nick Wayne, ʼn vyfdejaar-mediese student en voormalige voorsitter van die Tygerberg Studenteraad (TSR), toegeken. Dit gee aan uitgesoekte studente die geleentheid om die Verenigde...
Stellenbosch University
Simposium: Gesprekke oor klein, medium en mikro-grootte ondernemings
Klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO's) speel 'n belangrike rol in Suid-Afrika, maar sal nie sonder beleid- en/of strukturele verandering die aantal of soort werksgeleenthede skep wat die regering verwag nie. Dit was die...
Stellenbosch University
Taalbeleid bevorder inklusiewe meertaligheid aan die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Afrikaans nie die rug toegekeer nie, en bly verbind tot die gebruik van dié taal tesame met Engels as onderrigtale in die konteks van inklusiwiteit en meertaligheid. Só het prof Wim de Villiers, Rektor...
Stellenbosch University
Beraad bied afrigters die geleentheid om te leer en netwerke te skep
Afrigters se posisie as invloedryke rolspelers in die lewe van sportlui is deur verskeie sprekers beklemtoon by 'n Sportafrigtingsberaad wat op 22-23 September by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Sportwetenskap aangebied is...
Information Technology
Vermindering van elektroniese afval by die US
14 Oktober is Internasionale e-Afvaldag. Veilige herwinning van verouderde hardeware om e-afval te verminder. Aanmoediging van digitale skoonmaak en verantwoordelike databestuur.
Stellenbosch University
Kartering van navorsing oor wetenskapkommunikasie oor meer as drie dekades
Twee navorsers van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het oor die afgelope jaar 'n "wêreldkaart van navorsing oor wetenskapkommunikasie" geskep op grond van die omvattendste bibliografiese...