7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Facilities Management
Die Universiteit Stellenbosch vier Aardedag 2023 met 'n twee dae lange uitstalling by Jan Mouton
Ons vier Aardedag op 22 April 2023, en die Universiteit Stellenbosch begin reeds vroeg vier met 'n omgewingsvolhoubaarheid-ekspo by die Jan Mouton-leersentrum op 13 en 14 April 2023. Die US omgewingsvolhoubaarheid-ekspo Expo 2023 het ten...
Responsibility Centre Operations and Finance
Die Universiteit Stellenbosch skep nuwe aansoekportaal vir kollateraal-gesteunde studielening vir studente met finansiële uitdagings
Om die finansiële uitdagings wat studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) befonds word en deel is van die sogenaamde “vermiste middel" aan te spreek, het die Universiteit Stellenbosch (US)'n nuwe, toegewyde...
Responsibility Centre Operations and Finance
Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings
'n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit Stellenbosch in Julie besoek vir 'n werksessie om groen energie-oplossings vir die skool se 105 hektaar-grootte kampus te vind...
Stellenbosch University
Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling
As ons kyk na die reeks gebeure, mylpale en keerpunte wat dr Antoinette van der Merwe se professionele loopbaan gevorm het, blyk dit asof die sterre perfek belyn het om haar voor te berei vir haar nuwe rol as Hoofdirekteur...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Stellenbosch-ingenieurs sluit aan by VK-geleide studie om Suid-Afrika se kragnetwerk te stabiliseer
Hierdie blog beskryf ’n internasionale studie waaraan Stellenbosch Universiteit deelneem om die stabiliteit van Suid-Afrika se kragnetwerk te verbeter. Die projek gebruik data-gedrewe metodes, statistiese fisika en masjienleer om beter...
Stellenbosch University
Waarom die voorgestelde droogteheffing van die Kaapstadse burgemeester onbillik is
Die volgende artikel deur Lee-Ann Steenkamp is op 16 Januarie 2018 deur The Conversation gepubliseer ( http://theconversation.com/wh…): Day Zero: the dreaded day when Cape Town's...
Stellenbosch University
Dr Neill Goosen first full-time Director of ARUA Centre of Excellence (CoE) in Energy
The first full-time Director of the ARUA Centre of Excellence (CoE) in Energy, Dr Neill Goosen, started his term in January 2020. Dr Goosen says: “Stellenbosch University is part of the African Research Universities Alliance (ARUA)...
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, "Mik Groot! Verhef Jou Navorsing
Stellenbosch University
Matie neem deel aan NASA onderwater missie
Vyf, vier, drie, twee, een ... Dr Noel du Toit, 'n Universiteit Stellenbosch alumnus, trotseer die diep see op 26 Julie om vir agt dae navorsing op die bodem van die Atlantiese Oseaan te doen as deel van 'n NASA-missie. Die missie, wat...
Stellenbosch University
Nuwe US lesingsreeks bekendgestel: Forward with Research Impact
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) bied in samewerking met die Universiteitsmuseum `n nuwe lesingsreeks, Forward with Research Impact, aan. Dit sal op `n weeklikse basis vanaf 21 Augustus 2019 tot 20 November 2019 by die...