7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie
Dr Elana Ryklief, ’n NNS-beurhouer, het met ’n PhD in Engelse Studie aan die US gegradueer en die graad in net drie jaar voltooi. Haar navorsing put uit haar geleefde ervaring as ’n transgender vrou om oorheersende narratiewe oor...
Stellenbosch University
US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer
Die US se nuwe, herontwerpte webwerf het 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning verower. Beoordelaars prys deeglike navorsing, gebruikersfokus en uitvoering op skaal. Erkenning bevestig US se strategiese benadering tot digitale...
Stellenbosch University
Abigail Larsen: Sosiale entrepreneur wil wêreld ten goede verander
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle leierskap, deernis en toewyding om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
Verkragtingskultuur normaliseer geweld teen vroue
In ʼn verkragtingskultuur het geweld teen vroue die nuwe 'normaal' geword. Só het prof Julie Claassens van die Dissiplinegroep Ou en Nuwe Testament in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag (4 April 2016)...
Stellenbosch University
Matie-fietsryer as Afrika-kampioen gekroon
Matie-fietsryer Mariske Strauss (24) het beserings en ’n slegte val die vorige week te bowe gekom om die afgelope naweek as die Afrika-bergfietskampioen gekroon te word by die 2016 Afrika-kontinentale bergfietskampioenskap. Dit is haar...
Stellenbosch University
US en Volkskerk van Afrika sluit ooreenkoms
"Dit is ʼn teken van ons voortgesette verbintenis tot ons rol in die gemeenskap en tot dit wat die Universiteit kan doen in terme van die regstelling van ons verdeelde verlede." Só het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...
Stellenbosch University
Maties bo in Suid-Afrikaanse been van FameLab kompetisie
Vier van die tien finaliste in die Suid-Afrikaanse been van FameLab – een van die grootste wetenskapkommunikasiekompetisies ter wêreld – was studente van die Universiteit Stellenbosch. In hierdie kompetisie het wetenskaplikes slegs drie...
Stellenbosch University
Maties onder 200 jong inspirerende Suid-Afrikaners
Twee oud-Maties en een huidige Matie is pas ingesluit in die Mail & Guardian se 2016 lys van die 200 mees inspirerende Suid-Afrikaners onder die ouderdom van 35. Die 2016-lys is in die Mail & Guardian van Vrydag (24 Junie 2016) gepubliseer...
Stellenbosch University
FGGW navorser ook rats op die netbalbaan
Dr Léanie Kleynhans-Cornelissen (31) weet hoe om elke minuut van haar dag optimaal te benut. Bedags is sy 'n navorser in die immunologie-navorsingseenheid in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika by die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Toptoekennings vir aardwetenskapstudente
Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe het twee van die top-toekennings van die Geologie Vereniging van Suid-Afrika ontvang. Jean Loock se honneurstesis is as die beste tesis in...