7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se Innovus speel gasheer vir bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk
Die Universiteit van Stellenbosch se Innovus maatskappy was Woensdag, 7 November 2019, die gasheer vir die bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk: 'n kruis-sektorale en interdissiplinêre lidmaatskap-platform wat ten doel het om mense...
Stellenbosch University
A-gradering vir Universiteit Stellenbosch se bekroonde klimaat-veranderingskenner, Guy Midgley
Professor Guy Midgley, tussentydse direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Klimaatstudie, het 'n A-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang wat eweknie-erkenning van sy internasionale leierskap in...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch Senaat ondersteun Rektor se strewe na inklusiwiteit en veeltaligheid
Die *Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (24 Maart 2023) met 'n oorweldigende meerderheid 'n mosie van vertroue in en ondersteuning aan die Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, en sy bestuurspan in hul strewe...
Stellenbosch University
Museums as veranderingsmakers – Universiteit Stellenbosch Museum vier Internasionale Museumdag, 18 Mei
Museums, wat dikwels beskou word as terreine vir die bewaring van geskiedenis, het 'n deurslaggewende rol om te speel in die verandering van geskiedenis, sê Bongani Mgijima, direkteur van die Universiteit Stellenbosch Museum. "Die idee van...
Stellenbosch University
Ingeslote internasionalisering deur Universiteit Stellenbosch Internasionaal se nuwe Globale Leierskap-module
Op 29 September 2021 is die geleentheid om met nuwe kennis die leiding geneem en verby grense te dink, deur die Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Globale Onderwyssentrum bekend gestel in die vorm van ʼn interdissiplinêre en...
Stellenbosch University
Nuwe Thuthuzela-sorgsentrum op Stellenbosch ‘baken van hoop’ vir GBG-slagoffers
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van verskeie vennote wat betrokke was by die bekendstelling van die eerste ondersteuningsentrum vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBG) wat nie op hospitaalpersele geleë is nie en wat oor...
Stellenbosch University
Gesamentlike verklaring deur die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Groningen
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) is verbind tot die internasionalisering van hoër onderwys en die bou van volhoubare en gelykwaardige vennootskappe tot voordeel van hulle studente, personeel en die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch is eerste Afrika-instelling wat voedselvolhoubaarheid met koolstofnasporingsagteware dryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan om 'n meer bewuste benadering tot maaltydvoorbereiding en -seleksie onder...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied.
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied. Die geleentheid, die eerste van sy soort, het aandag geskenk aan die beroepsontwikkeling en voortgesette onderrig van professionele...
Stellenbosch University
US ‘deel’ weer in die pret van die Toyota Stellenbosch Woordfees
Die US se bemarkingspan bied 'n dinamiese betrokkenheidshub by die Konservatorium-amfiteater aan. Die Ongehoord-reeks, asook die Studentediskoersreeks en die Wetenskapskafee word in hierdie ruimte aangebied. Bywoning vir hierdie...