7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Robert Adam ontvang US-eregraad vir bevordering van wetenskap en tegnologie
Dr Robert Adam het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang vir sy bydrae tot die bevordering van die wetenskap en tegnologie in Suid-Afrika. Die graad Doktor in die Natuurwetenskappe (DSc), honoris causa, is...
Stellenbosch University
US Aansoeke sluit: 30 Junie
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2019 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek te doen vir verblyf in die US se koshuise. Die US word gereeld as een van die top...
Stellenbosch University
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium om toekoms van KI in beleidmaking te ondersoek. Die Lab het onlangs 'n werkswinkel saam met Google en die Beleids- en Navorsingsdienste-tak in die Presidensie van Suid...
Stellenbosch University
US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys
Eerste QS-wêreldranglys vir Universiteite: Afrika suid van die Sahara op 12 Februarie 2026 vrygestel. US-akademici die produktiefste in Afrika wat gepubliseerde artikels en referate betref. US het die tweede hoogste aantal akademiese...
Stellenbosch University
Sjanghai-ranglys plaas US onder wêreld se voorste universiteite
Wat wêreldwye universiteitsranglyste betref, blyk 2025 'n goeie jaar vir die Universiteit Stellenbosch (US) te wees. Die US was vroeër vanjaar onder die beste universiteite wêreldwyd op die Times Higher Education-wêreldranglys vir...
Maties Sport
FNB Maties-rugbyvroue gereed om Varsitybeker te verdedig
FNB Maties-rugbyvroue wil hul oorheersing in universiteits-vrouerugby bevestig. Die verdedigings van hul FNB Varsitybeker is môre teen FNB UFH in Pretoria, waar die eindstryd plaasvind. Maties se hoofafrigter, Johann Zeier, glo sy span –...
Maties Sport
RALU-/Klusterspele suksesvol bekendgestel
Die eerste RALU-/Klusterspele is op 7 April 2022 aangebied. Maties Sport se Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl (RALU) het saam met die verskillende studenteklusters van die Universiteit Stellenbosch (US) gewerk om ’n geleentheid aan...
Maties Sport
FNB Maties gereed om verlede jaar se halfeindstrydverlies teen Shimlas te wreek
'n Elektriese FNB Varsity Cup-halfeindstryd is op die kaarte wanneer FNB Maties en FNB Shimlas mekaar op Maandag 7 April by die Danie Craven-stadion in Stellenbosch pak. Albei spanne is gretig om hul plek in die finaal te verseker, en met...
Maties Sport
Matie Netbalspeler teken by Leeds Rhinos
Maties Netbalspeler Nicola Smith het onlangs 'n ses maande speelkontrak met die Engelse netbalspan, Leeds Rhinos, geteken. Die talentvolle jong verdediger sal vertrek om by die span aan te sluit vir ses maande se voorseisoen-oefening wat in...
Mik Groot! Bevorder jou navorsing by Biblioteeknavorsingsweek 2026
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die terugkeer van Biblioteeknavorsingsweek 2026 aan, wat vanaf 11 tot 15 Mei plaasvind. Geïnspireer deur die