7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US open unieke laboratorium vir immersiewe tegnologie
'n Nuwe immersiewe fasiliteit by die SU-biblioteek stel studente en navorsers in staat om hulle binne-in komplekse data plaas. Die laboratorium plaas die US aan die voorpunt van immersiewe akademiese infrastruktuur. Die laboratorium is as...
Stellenbosch University
Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad
Xichavo Irvin Makhubele, afkomstig van ’n plattelandse dorpie in Limpopo, is die eerste in sy gesin wat aan 'n universiteit kon studeer. Hy het sy Honneurs-Baccalaureus in Publieke Administrasie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi...
Staff
Departement Joernalistiek druk sy stempel af op geskiedkundige eerste ICA-konferensie in Afrika
Die Departement Joernalistiek het aan die Internasionale Kommunikasievereniging (ICA)-konferensie deelgeneem Die Departement het twee voorkonferensies aangebied Verskeie akademici het aanbiedings by die konferensie gelewer
Stellenbosch University
#RegisterALL-veldtog: Alumni, studenteleiers span saam
"Ondersteuning van vrygewige Maties alumni asook die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurspan sedert die bekendstelling van die Studenteraad (SR) se #RegisterALL veldtog, beteken dat ons hindernisse van finansiële uitsluiting een rand...
Stellenbosch University
'MBA motiveer jou om gedurig die status quo te bevraagteken’
"Daar is 'n goue draad wat deur die modules van die MBA loop en dit motiveer jou om gedurig die status quo te bevraagteken. Ek het geleer dat nuwe idees die breinkos vir enigiets is, van leierskap tot rekeningkunde." Só sê Wynand Viljoen, ʼn...
Stellenbosch University
Bergfietsry nou ook deel van die Hoëprestasie-program
Bergfietsry is nou ook deel van Maties Sport se Hoëprestasie-program by die Universiteit Stellenbosch (US) en vanjaar ook reeds deel van die opwindende Varsity Sports-reeks. Die Varsity-bergfietsuitdaging strek oor twee meerdaagse...
Stellenbosch University
Skep ‘n Afrika vir die mense van Afrika
Daar was 'n sterk beroep op universiteite in Afrika om saam te werk aan oplossings vir die kontinent by vanjaar se Afrika-dag feesvieringe by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch. Op...
Stellenbosch University
US-navorsers help ruimterommel verwyder
Navosers aan die Universiteit Stellenbosch werk saam met hul Europese eweknieë om ruimterommel uit wentelbane om die aarde te verwyder. Die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese se Satelietsnavorsingsgroep, onder leiding van...
Stellenbosch University
SANZAF sit ondersteuning aan verdienstige studente voort
Te danke aan die ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Nasionale Zakáh-fonds (SANZAF) het 56 studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanjaar beurse ter waarde van meer as R570 000 ontvang. SANZAF is ʼn godsdienstige organisasie wat...
Stellenbosch University
USB se prof Marius Ungerer oor ‘verwoesters van geluk’
Daar is vier faktore wat 'n negatiewe rol op die vlak van ons geluk speel, sê prof Marius Ungerer, 'n medeprofessor in Strategiese Bestuur aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB). Hy noem hierdie faktore die "verwoesters...