7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se 'bergbokke' skrik nie vir vlamme nie
'n Groep van 13 US-studente handhaaf 'n fyn balans tussen hul veeleisende studies en frontliniereaksie op veldbrande. Vrywillige veldbranddiens-spanne moet in die ontoeganklikste terrein brande met die hand bestry. Van fyn...
Maties Sport
Maties Rugby se pad tot dusver in die 2022 Varsity Cup
Die magtige Maties het op 25 April teen die verdedigende kampioene Tuks te staan gekom vir die Varsity Cup-trofee. Dit sal die Maroon Machine se 10de verskyning in 'n Varsity Cup-finaal wees en hulle hoop om Maandagaand hul sesde titel te...
Stellenbosch University
'Reimagine'-publikasie
Suid-Afrika is 'n land van uitdagings, veral ten opsigte van die onderrig van sy kinders, jongmense en ook sy volwassenes. Ons land word gekenmerk deur swak vlakke van geletterdheid, swak slaagsyfers en swak prestasie volgens die...
Stellenbosch University
Uitblinker dokter ontvang US se Kanseliersmedalje
Dr Jacobus Charles Bender (Koot) Kotze is die ontvanger van die Universiteit Stellenbosch se Kanseliersmedalje vir 2015, die hoogste lof wat die US aan 'n student betoon. Die toekenning is in absentia aan Kotze toegeken op Dinsdag 15 Maart...
Stellenbosch University
Sportwetenskapstudente doen ervaring op by Kaapstad-fietstoerekspo
Biokinetika-studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap het onlangs praktiese ervaring opgedoen by die Kaapstad-fietstoer se ekspo. Volgens Ian Rainsford van die department was die studente betrokke by die...
Stellenbosch University
US stel nuwe groep uitgelese professore aan
ʼn Nuwe groep van 15 hoogleraars aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Maandag (8 Februarie 2016) as Uitgelese Professore (Distinguished Professors) aangestel tydens ʼn funksie by STIAS. Dit is slegs die tweede keer dat die US hierdie...
Stellenbosch University
Tydelike skorsing van US-studente in beweerde “blackface”-insident opgehef
Die tydelike skorsing van twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Heemstede Vrouekoshuis betrokke by ʼn beweerde "blackface"-voorval op Vrydag 4 Februarie, is opgehef. Dít was die aanbeveling van die US se Eenheid vir...
Stellenbosch University
Maties Basketbal-spanne kwalifiseer vir USSA-toernooi
Maties Basketbal se mans- en vrouespan het albei gekwalifiseer om in Julie aan die nasionale universiteitskampioenskap (USSA) deel te neem ná twee senutergende wedstryde verlede Vrydag. Die spanne moes hul uitspeelwedstryde vir derde en...
Stellenbosch University
Steinhoff Maties-krieketspeler gekies vir SA o.19-span
Dit is nie die eerste keer dat hy vir hierdie eer in aanmerking kom nie, maar Steinhoff Maties-krieketspeler Ricardo Vasconcelos sal uiteindelik die geleentheid kry om sy land op o.19-vlak te verteenwoordig. Vasconcelos, 'n oudleerder van...
Stellenbosch University
Meer as 1000 onderwysers en leerders sal SUNCEP-vakansieonderrig-sessies bywoon
Die Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde se span sal tydens die skoolvakansie die gasheer wees van 15 verskillende onderriggeleenthede vir meer as 1000 onderwysers en leerders. Die grootste van hierdie groepe is 'n...