7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Engineering
US-dokumentêr wys hoe 'n 'gek idee' 'n elektriese motorfiets deur Afrika aangedryf het
Recharging Hope bied 'n eerlike, agter-die-skerms blik op die veerkragtigheid, innovasie en probleemoplossing wat nodig was om hierdie gewaagde konsep 'n werklikheid te maak. Gaste wat die vertoning van die eerste episode van die reeks van...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Viering van mnr Eben Mouton se leierskap en diens
Hierdie huldeblyk vier mnr Eben Mouton se meer as twee dekades se toegewyde diens en die blywende impak van sy insiggewende, waardegedrewe leierskap vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Die artikel weerspieël die diep...
Stellenbosch University
Gemeenskapsbou deur meertaligheid by US Onderrig-Leer-Assesseringsdag
Meertaligheid behoort ’n kragtige instrument vir leer, deelname en behoort in die hoër onderwys te wees. Die werksessie getiteld Gemeenskapsbou deur meertaligheid: ’n Blik op akademiese ruimtes, is tydens die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Tydsberekening is alles!
Om "betyds" te wees in die wêreld van die wetenskap beteken iets anders as om "betyds" te wees in die alledaagse lewe. Trouens, daar is fisici wat horlosies geskep het wat so akkuraat is dat, indien daardie horlosies sou begin tik het met...
Stellenbosch University
Kanselierslesing onthul geheime van die Nobelprys
Hoe voel dit om die persoon te wees wat telefoonoproepe maak na die wêreld se voorste wetenskaplikes en navorsers om vir hulle te sê dat ʼn Nobelprys vir Wetenskap aan hulle toegeken is? Vanjaar se Kanselierslesing aan die Universiteit...
Stellenbosch University
'Jy moet die kaarte speel wat aan jou gedeel is'
“Jy moet die kaarte speel wat aan jou gedeel is." Dit was een van die wenke wat Philip Parrock, Matie-alumnus en Tegniese Span-leier by Amazon Web Services, gedeel het met die studentegehoor van sowat 350 by die tweede Loopbaankafee...
Stellenbosch University
Die Rektor skryf oor die US en Afrikaans
“As openbare instelling wat onder meer met belastingbetalersgeld befonds word, behoort ons aan al die mense van die ons land. Ons wíl dus toeganklik vir almal wees – in ʼn taal wat die meeste mense kan praat, en dit is Engels." Só skryf prof...
Stellenbosch University
Om die reg verder te vat
Eiendomsregkenner prof Zsa-Zsa Boggenpoel staan dikwels verstom oor presies hoe maklik Suid-Afrika se veelgeroemde, progressiewe konstitusionele ideale en wette sommerso geïgnoreer word. Dit pla haar dat die stemme van kwesbare...
Stellenbosch University
#USVroue: Dinamiese ma-en-dogter-duo vind inspirasie in sosiale geregtigheid
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
Terugvoer van die IKBV
Beste kollegas en studente Namate die jaar vinnig einde se kant toe staan, kyk ons na die metode van onderrig, leer en assessering wat vir aanstaande jaar beplan word, asook die verbandhoudende kwessie van 'n moontlike inentingsreël by die...