7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Blitsige Ekeji terug met mening
Die belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die kalklyne was. Die 21-jarige spoedvraat het tydens die 2022-seisoen in twee...
Maties Sport
Hi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap
Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie verleng. “Hi-Tec is sedert 2018 die borg van die Maties Rugbyklub se spandrag (wat...
Maties Sport
Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Maties Netbal Streeksliga Gereed om Mededingende Netbal in 2025 te Herdefinieer
Stellenbosch, Suid-Afrika – Maties Netbal is trots om die bekendstelling van die Maties Netbal Streeksliga aan te kondig, 'n opwindende nuwe kompetisie wat top netbalspanne van regoor die streek bymekaarbring. Hierdie hoogs verwagte liga...
Centre for Teaching and Learning
Werksessie help slyp dosente se vaardighede in openbare redevoering
Op 13 Maart 2026 het die Sentrum vir Onderrig en Leer aan die Universiteit Stellenbosch ’n werkswinkel oor effektiewe kommunikasie en openbare spraak vir dosente aangebied, gefasiliteer deur Vicky Davis. Agt deelnemers het die sessie...
Werksessie help slyp dosente se vaardighede in openbare redevoering
Op 13 Maart 2026 het die Sentrum vir Onderrig en Leer aan die Universiteit Stellenbosch ’n werkswinkel oor effektiewe kommunikasie en openbare spraak vir
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (25 Maart 2019)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 25 Maart 2019 vergader. Dit was ons eerste ontmoeting van die jaar sowel as van die US se tweede eeu. Nadat die instelling in 2018 sy honderdste verjaardag gevier het, gaan hy...
Stellenbosch University
Kaapstad Pride 2020: Maties skryf
Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs 'n beroep op die universiteit gemeenskap gedoen om oor hul ervarings van Kaapstad Pride te skryf. Die opdrag was eenvoudig: Skryf oor wat jy wil en dien dit teen...
Stellenbosch University
SA se batebestuursbedryf baat by ooreenkoms tussen Schroders en US
Verteenwoordigers van die batebestuurbedryf in Suid-Afrika het hierdie week in Stellenbosch byeengekom vir die eerste seminaar wat deur die batebestuurfirma Schroders, in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap...
Stellenbosch University
Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes
Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis bestuiwingsdiens beter te benut kan hulle stroke blomplante aanplant op hul grond...