7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Opvoedkundige sielkunde studente aangemoedig om die samelewing te dien
Na 'n baie mededingende keuringsproses met byna 200 aansoeke, is twaalf studente vir die MEd Opvoedkundige Sielkunde-program by Fakulteit Opvoedkunde gekeur. Hierdie meestersgraad kwalifikasie in opvoedkundige sielkunde (MEdPsig) word...
Stellenbosch University
Uitgelese Rwandese pediater nou ’n ere-Matie
Die Universiteit Stellenbosch het die uitgelese Rwandese pediater, prof Agnes Binagwaho, by sy Desembergradeplegtigheid met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in die Natuurwetenskappe (DSc), honoris causa, is Dinsdag (6 Desember...
Stellenbosch University
Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder
Die Hoërskool Ohlange is ʼn sekondêre skool in Inanda, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is gevestig deur John Langalibalele Dube, wat ook die stigter en eerste president van die African National Congress was. Dit is die eerste skool in Suid...
Stellenbosch University
US skitter op jongste wêreldranglys vir akademiese vakke
As jy jou verder op die gebiede van voedselwetenskap en tegnologie, kommunikasie of landbouwetenskappe in Suid-Afrika wil bekwaam, is die Universiteit Stellenbosch (US) die plek om te wees. Volgens die 2022 Shanghai-ranglys se Global...
Stellenbosch University
Studenteraad #LunchBoxChallenge
Om te gee en te versorg is 'n kerndeel van soveel vroue se lewens. Die Sosiale Impak-portefeulje van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR) eer op Nasionale Vrouedag, 9 Augustus, alle vroue met die herbekendstelling van...
Stellenbosch University
Studie oor slange se giftande bring nuwe insig
In 'n studie wat onlangs in The Royal Society Biology Letters gepubliseer is, bevind wetenskaplikes dat dit nie lyk asof daar 'n verband is tussen die struktuur van die gifvoerkanaal in 'n slang se giftande en verhoogde stremming onder...
Faculty of Medicine and Health Sciences
70 jaar van impak – viering ons nalatenskap
Sewentig jaar gelede het die Universiteit Stellenbosch 'n visie verwesenlik om 'n plek te skep waar die bevordering van menslike gesondheid die grondslag lê waarop onderrig en leer in diens van die samelewing gebou is. In die jare...
Innovation and Commercialisation
US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid
Die gesondheid en veiligheid van studente is ’n hoofprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat verseker dat alle etes voedsaam is en ook veilig om te eet.
Innovation and Commercialisation
Gradlinc werk saam met EdTech-loodsonderneming FRED om studente-entrepreneurskap te bevorder
Gradlinc, ’n werwingsonderneming vir gegradueerdes wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) gestig is, neem ’n proaktiewe standpunt in teen Suid-Afrika se verstommende werkloosheidsyfer van 31.9%, soos berig in ’n onlangse persverklaring...
Innovation and Commercialisation
Van Akademie tot Entrepreneurskap: Die Reis van GeoSmart Space Pty. Ltd.
Wat sou 'n voltydse professor motiveer om 'n universiteits-afsplinteringsmaatskappy te begin? Vir prof. Adriaan van Niekerk, direkteur van die Sentrum vir Geografiese Analise aan die Universiteit Stellenbosch (US), en uitvoerende hoof van...