7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Hoekom ʼn Skool vir Datawetenskap' – Prof Wim de Villiers
“Dit is die taak van universiteite om studente vir ʼn nuwe soort werkplek voor te berei, waar die ontginning van data ʼn integrale deel van omtrent alles is. Die hele wêreld is vinnig aan die verander, en universiteite moet hierby aanpas." Só...
Stellenbosch University
‘US se benadering tot taal gee studente beter toekoms,’ skryf dr Leslie van Rooi
Studente aan die Universiteit Stellenbosch het meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms as gevolg van die instelling se benadering tot taal, skryf dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie, in ʼn artikel vir...
Stellenbosch University
Twee Openbare Beskermers beïndruk by Sosiale Geregtigheidslesing
Aan die einde van hul gesprek tydens die 5de Jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing het die twee formidabele vroue op die verhoog van die Adam Small-teater welverdiende staande applous ontvang. Terwyl sy vrae beantwoord het van prof Thuli...
Stellenbosch University
Prof Nina Schumann vind nuwe note in ’n wêreld herverbeel deur Parkinson se siekte
Net dae nadat die Universiteit Stellenbosch (US) Wêreldbewegingsversteuringsdag met ’n kitsskare vir bewustheid oor Parkinson se siekte by die Neelsie Studentesentrum gevier het, het een van die Universiteit se mees gevierde musikante ’n...
Stellenbosch University
Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’
Loumarie Kistner, ʼn data-analis in die Sentrum vir Besigheidsintelligensie in die Afdeling Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur, het op Woensdag 13 Desember 2023 ʼn kanselierstoekenning in die kategorie professionele dienste...
Intreerede: Prof Ashenafi Beyene Fanta
Sluit by ons aan vir prof Ashenafi Beyene Fanta se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Stellenbosch University
President Ramaphosa vereer US-akademici vir globale bydraes tot genesing en wetenskap
Pres. Cyril Ramaphosa het vandag (19 Mei 2016) nasionale ordes aan US-akademici prof Pumla Gobodo-Madikizela en prof Tulio de Oliveira oorhandig. Gobodo-Madikizela het die Orde van die Kremetart (Brons) ontvang vir haar internasionaal...
Stellenbosch University
Transformasiekantoor hou gesprekke oor Menseregte
Die viering van Menseregtedag is 'n belangrike geleentheid vir Suid-Afrikaners om oor die kritiese betekenis van die Handves van menseregte te besin. Een van dié regte is die reg tot waardigheid, wat as een van die hoekstene in Seksie 10...
Stellenbosch University
Rory Dunbar ontvang HB & MJ Thom-beurs
Mnr Rory Dunbar, ʼn data-analis van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het die HB & MJ Thom-beurs ontvang om tydens 2016 sabbatsverlof vir sy PhD-studies te neem. Dié gesogte...
Stellenbosch University
US Studente toon solidariteit met Rhodes-studente
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het gister (28 April) op die Rooiplein vergader om hul ervaringe van verkragtingskultuur met mekaar te deel en ook solidariteit te toon met hul medestudente op Rhodes Universiteit. Sommige van...