7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ocean Postman: Van vrywilliger tot ʼn stem vir omgewingsaktivisme op kampus
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Intreerede: Professor Hafizah Yousuf Chenia
Sluit by ons aan vir prof Hafizah Yousuf Chenia se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Stellenbosch University
'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus
In 'n roerende voorbeeld van die krag van onderwys is 'n gevangenis einde verlede jaar in 'n baken van vryheid en hoop omskep. Die merkwaardige "gradeplegtigheid" by die Brandvlei Maksimum Korrektiewe Sentrum naby Worcester was die...
Stellenbosch University
Bloedbroers: Unieke trio herdefinieer vriendskap by die US
Drie beste vriende stap by 'n kroeg in. Almal van hulle is prokureurs. Een is Xhosa, een is Afrikaans en een is Indiër… As dit vir jou na die begin van 'n grap of 'n raaisel klink, was jy dalk nie onlangs op Stellenbosch nie. Dié drie...
Stellenbosch University
Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU
Toe dr Donald Simon, internis en pulmonoloog, verlede week 'n PhD in molekulêre biologie ontvang het – sy vierde graad aan die Universiteit Stellenbosch (SU) – was dit 'n betekenisvolle mylpaal in 'n uitsonderlike akademiese loopbaan wat...
Stellenbosch University
Prof Yin-Zhe Ma help ontrafel geheimenisse van die heelal
Prof Yin-Zhe Ma van die Departement Fisika in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 13 Augustus 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was "Die ontrafeling van die heelal se geheime"...
Stellenbosch University
US gee erkenning aan staatmakers met Sosiale Impak-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die krag van betrokkenheid by die samelewing gevier met sy eerste Sosiale Impak-toekennings ter erkenning van die uitsonderlike bydraes van personeel wat tot maatskaplike vooruitgang toegewy is...
Stellenbosch University
Jy kan jou passie nastreef EN steeds jou rekeninge betaal
As jy dink jy sal jou werk moet laat vaar wat jou rekeninge betaal om jou passie na te streef, dink weer. Ontmoet Universiteit Stellenbosch alumnus Dalton Odendaal wat 'n BCom LLB aan Maties behaal het en nou sy eie onderneming besit wat...
Stellenbosch University
POCA-wet tandeloos teen bendes, meen kenner
Wat het inwoners van die Kaapse Vlakte, Westbury in Johannesburg en die Noordelike gebiede van Port Elizabeth in gemeen? Hulle leef in konstante vrees omdat bendelede daagliks mekaar en onskuldig mense doodskiet. En hoewel baie oplossings...
Stellenbosch University
Njeyiyana ontvang Toekenning vir Belowende Jong Linguis by internasionale kongres
Me Susan Njeyiyana, 'n lektor in die Departement Algemene Taalwetenskap, het onlangs die Belowende Jong Taalwetenskaplike toekenning ontvang vir 'n plakkaat wat sy aangebied het by die toonaangewende 20ste Internasionale...