7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrikastreeksforum oor Klimaatsverandering sê “dit is tyd vir Afrika”
Die Afrikastreeksforum (ARF) oor Klimaatsverandering is deur ons Skool vir Klimaatstudies in samewerking met die Global Alliance of Universities on Climate (GAUC) by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Die ARF was 'n geleentheid...
Stellenbosch University
Vier-dag-werkweek nie ’n ‘wonderoplossing’ nie
Sal 'n vier-dag-werkweek 'n treffer wees in Suid-Afrika? Dít was die vraag wat prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosse Bestuurskool, by 'n onlangse Stellenbosch Forum-lesing van nader bekyk het. Die lesing, die agtste en laaste in...
Stellenbosch University
Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer
Nes ander universiteite wêreldwyd, streef die Universiteit Stellenbosch (US) daarna om sosiale impak deel van sy onderrig- en leeraktiwiteite te maak. Vir dié doel het die US onlangs sy sosiale-impakwerk opnuut in oënskou geneem by sy...
Stellenbosch University
Nuwe seminaarreeks vertoon hoëvlaknavorsing en spoor samewerking aan
ʼn Nuwe seminaarreeks wat ʼn wye verskeidenheid van onderwerpe oor epidemies en genomika dek, is in die eerste week van Februarie 2022 op die Tygerberg-kampus bekend gestel. Prof Tulio de Oliveira, wêreldbekende bio-informatikus wat by die...
Stellenbosch University
Veritas-toekennings lê stewige grondslag vir US-wynkelder se pad vorentoe
Die rits toekennings wat die Welgevallen-kelder van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs by die 33ste Veritas-toekenningsaand verower het, is net die regte motivering vir die pad vorentoe. Dit is volgens mnr Riaan Wassung, wynmaker...
Stellenbosch University
Avatar teen voedselverliese in die sitrusbedryf
Navorsers van Empa se Biomimetika Membraan- en Tekstiellaboratorium in Switserland het danksy die hulp van hortoloë van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika 'n sogenaamde "digitale tweeling" vir sitrusvrugte ontwikkel. Dié virtuele...
Stellenbosch University
Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het aangekondig dat oudregter Sisi Khampepe as kommissaris aangestel is om die onafhanklike ondersoek na bewerings van rassisme by die Universiteit...
Stellenbosch University
Geslagsgaping in die wetenskap moet oorbrug word – Prof Sibusiso Moyo
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Sondag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sibusiso Moyo (Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) dat ons in...
Economic and Management Sciences
Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag
Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag
Economic and Management Sciences
’n Nuwe Begin: Goosain Solomon sê tot siens
’n Nuwe Begin: Goosain Solomon sê tot siens