7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Intreerede: Professor Riaan den Haan
Sluit by ons aan vir prof Riaan den Haan se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Stellenbosch University
Waarom Lagos se bestuurskool met USB saamwerk
Volgens prof Kayode Omoregie, akademiese direkteur van die Internasionale Bestuursprogram (IMP) van die Lagos-bestuurskool (LBS), besoek hulle die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool sodat deelnemers die geleentheid kry om te leer...
Stellenbosch University
Skoon hande red lewens
Jaarliks sterf 16 miljoen pasiënte wêreldwyd as gevolg van hospitaalverwante infeksies. Kieme en virusse is mikroskopies klein en kan nie met die blote oog raakgesien word nie. Hande is die algemeenste medium waardeur kieme en virusse in...
Stellenbosch University
Steinhoff Maties gereed vir groot hokkie-naweek by Coetzenburg
Met drie oorwinnings en 24 doele in hul guns, lê die Steinhoff Maties-hokkiemans derde op die Varsity Hokkie-toernooi se punteleer. Die toernooi het verlede Vrydag begin met die eerste ronde van wedstryde wat by die Universiteit van...
Stellenbosch University
Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande
Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die bekendstelling van prof. Brian Huntley se persoonlike vertellings oor sy 15 maande op Marion...
Stellenbosch University
KULTUURDAG – ʼn FEESTELIKHEID
Internasionale studente wat die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se intensiewe Engels- program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag vanjaar op 26 Mei op ʼn besonderde en opwindende manier gevier. Die Verenigde...
Stellenbosch University
SGBO ontvang toekenning vir die ‘beste publikasie’
Prof Susan van Schalkwyk het die toekenning vir die Beste Publikasie vir 2016 ontvang by 'n onlangse konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoeders (SAAHE). Van Schalkwyk, hoof van die Sentrum vir Gesondheidsberoepe...
Stellenbosch University
Rektor verkies tot Adviesraad van gesaghebbende internasionale vaktydskrif
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en ook ʼn gerekende navorser oor gastroënterologie, is onlangs tot die Adviesraad van die akademiese tydskrif Gastroenterology verkies. As die mees...
Stellenbosch University
Nuwe era breek aan vir US met vrou in registrateurstoel
ʼn Nuwe era breek binnekort vir die Universiteit Stellenbosch (US) aan met ʼn vrou wat vir die eerste keer as Registrateur aangestel word. Dr Ronel Retief (45), Adjunkregistrateur: Tygerberg-kampus, neem die pos op 1 Januarie 2017 oor. Die...
Stellenbosch University
Maties "beste fietsry-universiteit in die land"
Maties Fietsry het hul USSA-titel suksesvol verdedig by die kompetisie wat in Potchefstroom aangebied is. Die span het die kompetisie oorheers deur die geeltrui, groentrui, spanklassifikasie, alle heetkolle ("hot spots") behalwe een, sowel...