7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hoekom die Wilgenhof-debat saakmaak - Voorsitter van die Raad
Dr Nicky Newton-King, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Daily Maverick oor hoekom die Wilgenhof-debat saak maak. Lees die Afrikaanse vertaling van artikel hieronder: Waarom die Wilgenhof-debat saak maak...
Stellenbosch University
Drie Maties deur na nasionale eindronde van intervarsity entrepreneurskapskompetisie
Drie studente van die Universiteit Stellenbosch (US) was wenners in die Wes-Kaapse streekrondte van die Entrepreneurskapontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se Entrepreneurskap Intervarsity 2024-kompetisie. Robyn Truter, stigter van Report...
Stellenbosch University
Lesetja Kganyago as US se 16de Kanselier in statige plegtigheid ingehuldig
Hoewel ligte reën Vrydagoggend oor Stellenbosch uitgesak het, het sonstrale oor die middaguur hulle opwagting gemaak om oor die dorp te skyn terwyl die Universiteit Stellenbosch (US) 'n belangrike geleentheid gevier het: die formele...
Stellenbosch University
Van plaknotas na die verhoog
Studenteskrywer, -regisseur en -akteur van die US trap diep spore by 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees. Jeanne-Marié Koekemoer, ʼn honneursstudent in drama aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat opgang op die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Marianne McKay: 'n dosent wat gemaklik is met “die ongemaklike"
Marianne McKay het die afgelope paar maande erkenning ontvang vir die wyse waarop sy aan haar studente 'n breër perspektief op die wynindustrie bied. Die rits toekennings wat sy ontvang het, sluit onder meer 'n Toekenning vir Uitnemendheid...
Stellenbosch University
Nog Maties ontvang Die Vlakte-beurse
Vandag (1 Maart) is nog 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot restitusie en ontwikkeling bereik toe 'n tweede groep Matiestudente Die Vlakte-beurse ontvang het. Prof Wim de Villiers, die Rektor en Visekanselier...
Stellenbosch University
1ste personeelbyeenkoms van 2019 ’n stap nader aan hegter universiteitsgemeenskap
Die eerste byeenkoms van die jaar vir die nagenoeg 4 000 personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (21 Februarie) op Stellenbosch plaasgevind en personeellede van vyf kampusse kon fisiek of met behulp van die internet...
Stellenbosch University
Gebruik van spelontwerpelemente kan studentebetrokkenheid, studentesukses verbeter
Die gebruik van spelontwerpelemente soos punte, onderskeidingstekens, voorlopersborde en vlakke (in Engels beter bekend as gamification) in aanlyn-leeraktiwiteite kan studente aanmoedig om meer aandag aan hul werk te gee en kan hulle...
Stellenbosch University
Ondersoek na navorsingsartikel oor kognitiewe funksionering in November 2019 voltooi
Die Formele Ondersoekkomitee wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel is om verskeie aspekte rakende die navorsingsartikel, Age- and education-related effects on cognitive functioning in Coloured South African women, te...
Stellenbosch University
My sukses is te danke aan ‘n gemeenskapspoging
Sy is 'n suksesvolle sakevrou wat twee maatskappye besit wat fokus op wyn-produksie in Suid-Afrika en wynuitvoer en -distribusie in die res van Afrika, maar Natasha Boks sal die eerste een wees om jou te vertel sy het dit nie op haar eie...