7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Suid Afrikaners kan hulle geskiedenis terug eis en hulle narratief besit
“Die ontneming van menseregte is die ontkenning van die menslikheid van mense" – Nelson Mandela Dit was vir my ʼn ontsagwekkende oomblik om die Slawelosie in Kaapstad, ʼn gebou wat soveel diep Suid-Afrikaanse geskiedenis bevat, te betree...
Faculty of Engineering
Ingenieurstudente skitter by Hackathon 2025
Ingenieurstalent het die middelpunt van die belangstelling geneem by die SU LaunchLab Hackathon 2025, waar meer as 60 studente – insluitend 'n sterk groep van 35 ingenieurs – die "Ambient AI Challenge" aangepak het om kliniese mediese notas...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Outonome Ren op Onbekende Bane met Versterkingsleer
Die navorsing ondersoek hoe versterkingsleer gebruik kan word om outonome voertuie teen hoë spoed te laat jaag op onbekende bane. In plaas van vooraf gekarteerde roetes, gebruik die stelsel intydse LiDAR-data om besluite te neem. ’n Nuwe...
Information Technology
Belangrike opdaterings vir universiteitsbestuurde Windows-toestelle
Universiteitsbestuurde Windows-toestelle sal nou meer konsekwente sagteware-opdateringskennisgewings ontvang om te help om stelsels veilig te hou. Opdaterings is vinnig, begeleid en mag vereis dat jy toepassings (toeps / apps) toemaak of...
Stellenbosch University
Kan ons asseblief konsekwent wees oor taal?
Handel die kwessie van Afrikaans werklik oor taal as 'n leerinstrument of gaan dit inderwaarheid oor die bevordering van sekere politieke agendas? Sal diegene wat die Universiteit Stellenbosch (US) nou by die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Dis net omdat ek gewaag het, sê Songezo Mabece
“Ek het gewaag. Ek het niks gehad om te verloor nie. Ek het myself die geleentheid gegee. Hier waar jy nou sit, sit jy op 'n nee, maar jy kan ook in 'n ander posisie wees as waar jy nou is as jy dit waag om te vra. Dis net omdat ek gewaag...
Stellenbosch University
Prof Gabeba Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing
“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word minder en verarm wanneer dit ooreenkomstig die uitsluitingslyne leef wat oorgeërf...
Stellenbosch University
US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens
Verskeie senior staatsamptenare het verlede week aan die Universiteit Stellenbosch gegradueer. Die graduandi kom van die nasionale parlement, provinsiale regering en belangrike uitvoerende kantore. Hul verhale beklemtoon ’n gedeelde...
Stellenbosch University
Google SA se McKend inspireer studente by eerste Loopbaankafee
Luke McKend, 'n BA alumnus en nasionale direkteur van Google SA, was Woensdag die eerste genooide spreker by die Loopbaankafee (Careers Café) van die Universiteit Stellenbosch (US) wat onlangs geloods is. Die Loopbaankafee is gevestig deur...
Stellenbosch University
US verwelkom tweede kohort SUNRISE-genote
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) was verlede week met 'n gees van doelgerigtheid en optimisme gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) die tweede kohort van sy SUNRISE-program (Universiteit Stellenbosch...