7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning
Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte Kanselierstoekenning bekroon vir haar uitstaande bydraes tot fondswerwing en die bou en bevordering van...
Stellenbosch University
17 doktorsgrade in die natuur-wetenskappe toegeken
Prof. Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing en Innovasie, het saam met sy twee studente, dr. Danielle de Beer en dr. Ruenda Loots, geseëvier nadat hulle Donderdag hul doktorsgrade in biochemie tydens die sesde gradeplegtigheid by die...
Stellenbosch University
Bevorder Uitnemendheid: Die Dippenaar Familie Beurstrust
'n Familie beurstrust bou nie net 'n blywende ondersteuningsbasis nie, maar bou ook die land. Dit het Laurie en Estelle Dippenaar besef toe hulle die Dippenaar Familie Beurstrust tot stand gebring het. Die Dippenaars het die afgelope 20...
Stellenbosch University
Só werk die Kantoor van die Bedryfshoof vanjaar
Die pos van Bedryfshoof aan die Universiteit Stellenbosch (US) is tans in 'n oorgangsfase weens die naderende aftrede van prof Leopoldt van Huyssteen (links bo) aan die einde van 2017. Die leisels word vanjaar geleidelik aan die aangewese...
Stellenbosch University
Beleidsinnovasielaboratorium ontvang R5 miljoen-toekenning om openbaresektor-beleidmaking te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch se Beleidsinnovasielaboratorium het 'n toekenning van R5 miljoen (€250 000) ontvang, Toekennig sal die Lab se werk ondersteun om bewysgebaseerde oplossings vir sommige van die land se dringendste...
Stellenbosch University
‘n Nuwe Whatsapp Insek ID Diens word deur die GPD Inisiatief
Geïntegreerde plaagbestuur (GPB) strategieë is omgewingsvolhoubare en ekonomies lewensvatbare alternatiewe vir chemiese plaagdoders wat gebruik word om landbouplae in 'n holistiese, kennisgebaseerde en plaag-spesifieke wyse met minimale...
Stellenbosch University
M-student trek te perd in Mongolië vir haar navorsing
Soms neem die navorsing vir jou Meestersgraad 'n ongewone wending en lê jy honderde kilometer te perd af om genoeg inligting vir jou navorsing in te samel. Dit was die geval vir Barbara Seele, M-student aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
EBW studente tutor Hoërskool Makupula
Universiteit Stellenbosch (US) se Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) student, Mac Ray Mouton, koördineer en lei die 2017 rekeningkunde tutor program vir die Funda Fendisa organisasie. Mouton en sy span is toegewyd aan naskoolse klasse...
Stellenbosch University
US Nematoloë ontvang toekennings, neem deel aan boek bekendstelling
Die 21ste simposium van die Nematologiese Vereniging van Suidelike Afrika is onlangs gehou in Ballito, KwaZulu-Natal, met die tema "Aanpassing tot 'n veranderende omgewing". Die simposium was bygewoon deur 103 nematoloë van regoor die...
Stellenbosch University
Prof Jimmie Earl Perry sterf aan kanker
Vigs-aktivis prof Jimmie Earl Perry van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch het aan kanker gesterf. Jimmie Earl Perry was 'n ervare sanger, danser en uitvoerende kunstenaar in teaterproduksies wêreldwyd...