7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Kennedy Dzama aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe
Prof Kennedy Dzama, 'n akademiese pionier in diereteling, genetika en volhoubare landbou, is as die nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel. Sy termyn neem op 1 Januarie 2026 'n...
Stellenbosch University
Groot belangstelling in Fakulteit Opvoedkunde se nuwe honneursprogramme
Meer as 140 studente het vir drie nuwe BEd-honneursprogramme, aangebied deur die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), ingeskryf. Die nuwe Minimum vereistes vir Onderwyseropleidingkwalifikasies vereis dat alle...
Stellenbosch University
Vier Matie-studente se resep vir sukses
Toegewydheid, selfvertroue, deursettingsvermoë en losmaak van die gemaksone: dit is van die treffende eienskappe van die vier Universiteit Stellenbosch-studente wat ontvangers is van die toekennings vir die Gradstar Beste 100 Gegradueerde...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stigma steeds die stille krisis van geestesgesondheid
Stigma rondom geestesiektes is steeds diepgewortel. Individue wat met geestesgesondheidstoestande leef staar steeds misverstande, marginalisering en uitsluiting in die gesig. Diskriminasie hou werklike gevolge in vir mense wat met 'n...
Stellenbosch University
Vars, toeganklik, toekomsgereed: Die US se nuwe webwerf is hier!
Skoon, moderne ontwerp met 'n meer intuïtiewe, gebruikersgerigte ervaring. Nie alle bladsye onmiddellik beskikbaar nie, bykomende inhoud en kenmerke sal gereeld bygevoeg word. Toeganklike ontwerp maak die webblad meer inklusief en...
Stellenbosch University
Hortoloog ontvang US-onderrigbeurs
Dr Michael Schmeisser van die Departement Hortologie is die tweede dosent van die Fakulteit Agriwetenskappe wat omtrent net soveel jare wat 'n onderrigbeurs van die Universiteit Stellenbosch ontvang. Die beurs gee aan hom die vryheid om in...
Stellenbosch University
Anita verskuif grense
Haar studiejare aan die Universiteit Stellenbosch (US) – wat Vrydag 'n hoogtepunt bereik het toe sy haar BCom-graad in Bestuursrekeningkunde ontvang het – het aan Anita Engelbrecht bewys daar is geen uitdaging wat sy nie met sukses kan...
Stellenbosch University
Nuwe datums vir uitgestelde eksamengeleenthede
Opdatering 9 Junie Eksamenroosters en lokaalinligting is soos normaalweg beskikbaar op die Studenteportaal onder die hofie 'Studies'. Opdatering 8 Junie Studente wat vlugbesprekings moet verander weens die uitstel van eksamens, toetse of...
Stellenbosch University
Nelson Mandela Week om die draai
Ja, dit is weer daardie tyd van die jaar waar die geleentheid vir sosiale verantwoordelikheid gegee word aan personeel en studente wat graag by vrywillige werk betrokke wil raak. Die fokus op institusionele vlak is om hierdie geleenthede...
Stellenbosch University
US ontvang reuse individuele skenking
Die Universiteit Stellenbosch (US) het een van sy grootste individuele skenkings nog ontvang – ʼn bedrag van R194.6 miljoen. Dié skenking is in die vorm van ʼn erflating deur wyle mnr DW (Dirk) Ackermann, ʼn ingenieur van beroep. “ʼn Belegging...