7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Bly Verbind: Maties Alumnibetrekkinge en die Konvokasie aan die US
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch en wêreldwyd aanlyn, maar jy sal moet registreer om dit by te...
Stellenbosch University
US vereer Novartis-voorsitter; wêreldleier in olie- en gassektor
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die voorsitter van die Novartis-stigting in die Verenigde State, dr Patrice Matchaba, en Andries Calitz, ʼn wêreldleier in die olie- en gassektor, verleen. Hulle het hul grade...
Stellenbosch University
Herbesinning oor die studentelewe en studentesukses op kampus
Die bevordering van die studentelewe en studentesukses vorm die kern vir die bereiking van een van die Universiteit Stellenbosch se belangrikste oogmerke, naamlik om 'n transformerende studente‑ervaring te bied. Dit behels om leer buite...
Stellenbosch University
Eerste kohort van Future17-inisiatief voltooi kursus
ʼn Diverse groep van 130 internasionale studente van Brasilië, die Verenigde Koninkryk, China en Suid-Afrika het geskiedenis gemaak deur die Future17- Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte-uitdaging te voltooi – die eerste in sy soort vir die...
Stellenbosch University
SciMathUS se merkwaardige vroue
Ter viering van Vrouemaand het die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram die kollig laat val op vier merkwaardige vroue wat deel vorm van die SciMathUS-onderrig- en ondersteuningsspan. Dié vroue deel hoe...
Economic and Management Sciences
Adolph Neethling: Aftrede is ’n reis, nie ’n bestemming nie
Adolph Neethling: Aftrede is ’n reis, nie ’n bestemming nie
Maties Sport
Eens ’n Matie, altyd ’n Matie
Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe gevorm het – aan hom toegeken is. In die sakewêreld is hy bekend as ’n...
Stellenbosch University
Eerste oes graduandi in MSc Volhoubare Landbou vir SA
Universiteit Stellenbosch (US) graduandi Busi Mahlobo, Sakeus Kafula, Tshepo Morokong and Zander Venter is almal pioniers, aangesien hulle onder die eerste studente in Suid-Afrika is om die graad MSc Volhoubare Landbou agter hul name te...
Stellenbosch University
Kruger se leeus word bedreig deur tuberkulose
Mense is nie die enigste spesie wat deur tuberkulose geraak word nie – twee van Suid-Afrika se gewilde 'Groot Vyf' word ook bedreig deur die siekte, insluitend die magtige leeu. Soveel as die helfte van leeus in die suidelike dele van die...
Stellenbosch University
Vrouestudent lê klag van verkragting; verdagte gearresteer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanoggend (Saterdag 2 April 2016) in kennis gestel van ʼn beweerde* [sien onder] verkragting van ʼn vrouestudent in die vroeë oggendure vanoggend op die Stellenbosch-kampus. Die student het ʼn klag...