7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe navorsingsleerstoel in geometallurgie by die US geborg deur African Rainbow Minerals
Die Universiteit Stellenbosch (US) en African Rainbow Minerals (ARM) gaan saamwerk aan 'n inisiatief om die volhoubaarheid van mynbou te verseker deur innoverende navorsing en opleiding in geometallurgie. Die nuwe African Rainbow Minerals...
Stellenbosch University
Deelname aan wiskunde- en wetenskapprojek lewer toekomstige dokter op
'n Samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en 'n nieregeringsorganisasie wat wiskunde- en wetenskappunte in townshipskole help verbeter, het in 2021 die uitblinkermatrikulant Karabo Dinelelo opgelewer. Dié inwoner van Soweto...
Stellenbosch University
Soeklig val op sosiale geregtigheid by Anton Lubowski‑gedenklesing
Die derde jaarlikse Anton Lubowski‑gedenklesing is op 28 September 2021 by die Universiteit Stellenbosch Alumniklub in Die Stal en aanlyn gehou. Dié jaarlikse lesing word aangebied ter nagedagtenis aan Anton Theodor Eberhard August Lubowski...
Stellenbosch University
'Ongelooflike werksetiek, vaardigheid en toegewydheid' met Rektorstoekenning beloon
Dit was terwyl hy een aand as 'n 17-jarige hoëskoolleerder van Kaapstad 'n dokter aan diens in 'n hospitaal gevolg en dopgehou het, dat Abdul-Mutakbir Aziz, nou 'n vyfdejaar-mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US), besluit...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Juanli Theron
As hoof van die Tolkdiens by die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, vervul Juanli Theron en haar span 'n kernrol om meertaligheid by ons universiteit te bevorder en te fasiliteer. Aangesien Mei met die viering van Werkersdag begin...
Microbiology
Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek
Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op ses te staan. Die Psilocybe-spesies is van die mees bekende en goed bestudeerde...
Innovation and Commercialisation
Die verkenning van plante deur 'n nuwe lens by die SU Botaniese Tuin
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Botaniese Tuin (SUBG) is al meer as 'n eeu 'n sentrum van navorsing, bewaring en onderwys. In onlangse jare het die jaarlikse SUBG Botaniese Kuns- en Fotografie-uitstalling tot SUBG se werk bygedra deur...
Maties Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel. Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs: Sportprestasie-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy ken die binne werke...
Maties Sport
Maties na Potch vir halfeindstryd
In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB Varsitybeker-groepwedstryd in Stellenbosch op Maandag 3 April. Maties het geen...
Stellenbosch University
Beelde en simbole: skep van ‘n verwelkomende kultuur
Die Universiteit Stellenbosch erken dat visuele simbole verskillende emosies en ervarings by mense oproep, veral in ʼn gediversifiseerde en histories verdeelde land soos Suid-Afrika. In beginsel moet ʼn historiese interpretasie gemaak word...