7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US die gehalteversekeraar van internasionale skoolverlaterskwalifikasie IEB ISS
Die Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch is die eksterne gehalteversekeraar van die eerste Afrikagerigte internasionale skoolverlatersertifikaat, die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS). Die...
Stellenbosch University
Denker oor denke, en die toekoms
Om spasie in prof Anton van Niekerk se boekrakke te vind is so moeilik soos om op Stellenbosch parkeerplek te wil kry. ‘n Selfs moeiliker taak is om iemand te vind wat neutraal staan teenoor dié filosoof en kenner oor bioetiese kwessies se...
Stellenbosch University
Nuwe argief by die US stel ’n verwaarloosde bevrydingsgeskiedenis in die kollig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die Eenheidsbeweging Versameling bekendgestel. Dit bewaar ’n betekenisvolle bevrydingsbeweging-argief. Die Versameling verenig meer as 80 jaar se politieke en intellektuele geskiedenis. Die argief...
Stellenbosch University
Veiligheidsriglyne vir US-personeel tydens resestye
Personeel word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Maak asb 'n nota van die volgende: Noodnommers: Stellenbosch-kampus: 021 808 2333. Die Whatsapp...
Stellenbosch University
Ondersteun asb. FGGW-fondsinsameling
Sosiaal-ekonomiese ongelykheid, een van die grootste uitdagings vir Suid-Afrika, is onlangs in die kollig geplaas deur die aksies van studente regoor die land. As deel van ons volgehoue pogings om die visie van die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Studente en dosente ontvang erkenning vir harde werk
Sewe studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het vroeër vandeesmaand die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Eerstejaars-prestigedinee bygewoon. Pierre du Plessis, Willem Ackermann, Jacob Hugo, Olivia Viljoen...
Stellenbosch University
Opdatering: hofbevel; skorsing; spoliasie-bevel
Opdatering: Maandag 26 Sep'n Spoliasie-bevel (mandament van spolie) is Vrydag (23 Sep) op die Universiteit bestel om toegang tot akkommodasie vir sommige van die geskorste studente te herstel (nie al die geskorste studente is in US...
Stellenbosch University
Beurs bring gemoedsrus, sê US-student
Gemoedsrus en die vryheid om te fokus op haar studies sonder die bykomende stres van finansies. Dit is hoe Tirelo Mtombeni, 'n tweedejaar student in maatskaplike werk aan die Universiteit Stellenbosch (US), die finansiële ondersteuning...
Stellenbosch University
Spreek rugpyn in die kinderjare aan om ʼn leeftyd se lyding te voorkom
Wêreldruggraatdag – 16 Oktober 2016 Muskuloskeletale rugpyn (MRP) by kinders en tieners word beskou as ʼn globale gesondheidsprobleem. Die voorkoms van MRP by kinders en tieners het die afgelope paar jaar beduidend toegeneem en wissel tussen...
Stellenbosch University
EBW-navorser met Vroue in Wetenskap-toekennings vereer
Mienke Knipe het die vrugte van haar harde werk gepluk toe sy by die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) se gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA) vereer is. Knipe, ʼn doktorale student in vervoerekonomie...