7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Houtprodukwetenskap personeel sluit aan by meubelontwikkeling-konsultasiespan in Tanzanië
Dr Philip Crafford en Mnr Jesse Favis, van die Departement Bosbou- en Houtkunde, het na Tanzanië gereis as deel van 'n nuwe meubelontwikkeling-konsultasiespan. Die Tanzaniese Deelnemende Plantasiebosbouprogram (DPBP2) word grootliks deur...
Stellenbosch University
Tweede weergawe: aanlyn aanboordprogram
Die Universiteit Stellenbosch bied weer in Desember 2021 'n aanlyn aanboordprogram aan vir alle 2022 eerstejaars. Alles wat studente moet weet oor die US en hul fakulteit, kan hulle hier kry! Die program is op SUNLearn beskikbaar vanaf 13...
Stellenbosch University
Navorsingsuniversiteite se rol in die skep van ʼn beter toekoms
Hierdie meningsartikel is oorspronklik deur Daily Maverick gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe. = = = = = = Hoër onderwys is onder druk, maar universiteite het ʼn deurslaggewende rol te speel om die samelewing te help om 'beter terug...
Stellenbosch University
Prof Ilse Feinauer ontvang Kanselierstoekenning vir navorsing
Prof Ilse Feinauer van die Departement Afrikaans en Nederlands het Maandag 5 Desember 2022 'n Kanselierstoekenning vir volgehoue uitnemendheid in navorsing ontvang. 'n Maksimum van 15 sulke prestige-toekennings word tydens die...
Stellenbosch University
Gesondheidsministerie loof prof Tulio de Oliveira
Die Suid-Afrikaanse ministerie van gesondheid het een van die Universiteit Stellenbosch se wêreldbekende bioinformatika-wetenskaplikes, prof Tulio de Oliveira, gelukgewens met sy volgehoue erkenning en hom geloof vir sy uitstekende...
Stellenbosch University
Koolstofbelasting styg; besighede kry meer tyd om vrystellings te verminder
Die artikel, South Africa's carbon tax rate goes up but emitters get more time to clean up, deur dr Lee-Ann Steenkamp is op 25 Februarie 2022 in The Conversation gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier. Ná afloop van...
Undergraduate Bursaries and Loans
Funding 101: Sessies vir befondste studente
Aangebied deur die Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL), die Funding 101-inligtingsessies (slegs in Engels) is ʼn geleentheid om kennis te verwerf wat jou sal help om jou jaar se finansiële omstandighede te bestuur – ’n stap in...
Department of Journalism
Honneursstudente besoek Kaapse mediahuise
Besoeke aan die perseel: Joernalistiekstudente het groot Kaapstadse nuuskantore soos SABC, Primedia en Media24 besoek. Bedryfsinsigte: Die klas het met veteraanvervaardigers, DJ's en alumni gesels vir praktiese verslaggewingspraktyk...
LMU-US werkswinkel oor Willekeurige Diskrete Strukture
LMU-US werkswinkel oor Willekeurige Diskrete Strukture
Faculty of Medicine and Health Sciences
Globale kundiges, gelei deur die US, skets dringende reaksie op Ebola-krisis
'n Span onder leiding van die Universiteit Stellenbosch het met kundiges saamgewerk om die voortdurende Ebola-uitbraak in die DRK en Uganda te ontleed en hul bevindinge in The Lancet (Junie 2026) te publiseer. Die verslag beklemtoon nie net...