7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘Hou vas aan jou lewensoortuiging en moet dit nooit prysgee nie’
“Vind jou lewensoortuiging – daardie ding waarvoor jy onthou wil word; hou daaraan vas en moet dit nooit prysgee nie." Met haar eie lewe in gedagte waarin sy nooit haar oortuiging prysgegee het om die probleme op te los wat...
Stellenbosch University
Ooreenkoms 'n groot hupstoot vir die skep van veerkragtige landbou in die Wes-Kaap
Navorsing oor die impak van klimaatsverandering op landbou en gemeenskappe in die Wes-Kaap, was boaan die agenda tydens die ondertekening van 'n Memorandum van Ooreenkoms (MvO) tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir...
Stellenbosch University
VGP lei Megan na mynwese
Toe Megan Versfeld die toelatingsvereistes vir die hoofstroomprogram in Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n skrale twee punte misloop, is sy 'n plek in die Verlengde Graadprogram (VGP) aangebied. “Ek was eers baie...
Stellenbosch University
Vergroot Afrika se teenwoordigheid in wêreldwye navorsingsarena — Prof Wim de Villiers
Afrika-universiteitedag is onlangs (12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Prof Wim de Villiers, dat doelgerigte navorsingsamewerkings sal help om...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Infeksie siektes-spesialis aangestel as BMNI-direkteur
Infeksie siektes-spesialis, prof Jean B. Nachega, is aangestel as vol professor in Infeksie Siektes en deeltydse Direkteur van die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI). Nachega was voorheen van 2008 tot 2018 die stigtersdirekteur van die...
Responsibility Centre Operations and Finance
US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid
Innovus Tegnologie Oordrag vier navorsers wie se werk in 2025 toegekende patente ontvang het
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Chegou verkies tot genoot van Afrika Akademie vir Wetenskappe
Prof Novel Chegou is verkies tot 'n genoot van die Afrika Akademie vir Wetenskappe (AAS). Die portuuroorsigproses neem uitnemendheid in publikasies, innovasies, leierskapsrolle en bydraes tot beleid en die samelewing in ag. Chegou doen tans...
Innovation and Commercialisation
SU erken uitvinders vir deurbraakpatente en innovasie-uitnemendheid
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het Woensdag 26 November 2025 sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie aangebied om navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) te vier wie se werk die afgelope jaar tot toegekende patente...
Maties Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste drie vir die Maties-vrouerugbyspan in hul openingswedstryd van die FNB Varsitybeker...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat ter viering van Werkersdag in Mei verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...