8050 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'n Verpligting om 'n verskil te maak
Die artikel, An obligation to make an impact, oor professor Riaan Rudman van die Universiteit Stellenbosch, is in die Mei 2022-uitgawe van Accountancy South Africa (ASA) gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier.
Chinese Spring Festival 2022
We regret that the CISU was unable to provide an Afrikaans translation of this article.
'n Dag in die lewe van: Joy Petersen
Die oorgang van skool na universiteit is dikwels 'n moeilike een. Maar danksy Joy Petersen en haar span van 600 studenteportuurleiers, ontvang die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstejaars die nodige ondersteuning om by hulle nuwe...
Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering
Alan Eaby, 'n PhD-student in chemie aan die Universiteit Stellenbosch, is een van elf jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om deel te neem aan die 71ste Lindau Nobel- pryswennervergadering wat aan chemie gewy word. Vanaf 26...
Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen
Oudregter Edwin Cameron, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, is op Woensdag 18 Mei formeel ingehuldig as Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US). Die plegtigheid is in die Kruiskerk op die Universiteit se...
US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van 'n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus. Die Rektor en bestuur van die Universiteit veroordeel alle vorme van misdaad en enige...
Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais
Beste studente Verlede naweek, in die vroeë oggendure, het 'n wit student in Huis Marais 'n swart student se kamer binnegedring en op sy besittings geurineer. Alhoewel nie die slagoffer of die oortreder 'n student in ons fakulteit is nie...
'n Dag in die lewe van: Monica du Toit
Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n vervelige oomblik by die werk gehad nie. Hierdie US-alumna is die ResEd-koördineerder...
Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande
Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “Brandveiligheidsingenieurswese – waar fisika en...
Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares
Prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “ Ingenieurswese vir Afrika: Ons Internet van Dinge" gelewer. Booysen het met die...